LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Induna Lodge | LekkeSlaap
+27

Induna Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Induna Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Theuns B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Baie lekker plek naby aan die Waterfront en Groenpuntstadion. Sal aanbeveel as jy plek soek naby aan bogenoemde.

Almari V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Almari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great!

Ons was vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Almal was vriendelik!

Anel P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anel P
Saam met vriende

Baie netjies en ligging is perfek.

Ons het die verblyf baie geniet. Die ligging is perfek en die kamers was baie netjies. Enigste ding wat gepla het, is dat daar geen parkering is nie. Moet onwettig in die nou straaitjies stop, wat nie vir my baie veilig was nie. Moes ook ons stoepie met die gaste langsaan deel. Dit was nogals ongemaklik vir beide van ons.

Ida T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik, gasvry en waarde vir geld.

Netjies, vriendelik, gasvry en waarde vir geld.

Jason V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en mens voel tuis.

Baie aangename personeel, verblyf is netjies en skoon. Sal weer daar bly.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Hill Pad, Greenpoint, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86d7be3dcf2130e70d204ba0891f45d5dfc1316cff2fe761526380b092f4d6f9ddd32272014a7f368d26912fd60d6413a0d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2 Hill Road Greenpoint 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.90889 18.4020699
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!