LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Infinity 502 | LekkeSlaap
+26

Infinity 502

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 298 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Infinity 502
Selfsorg
- Seep en reiniger word voorsien.
- Badhanddoeke word voorsien. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
- Tee en koffie word voorsien.
- Sekere versnaperinge word voorsien.
- Volledige DStv en Netflix is ingesluit.
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Feb 2022 tot 30 Sep 2022.

Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 21 Desember 2021

Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Nov 2021 tot 30 Nov 2021.

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Jan 2022 tot 31 Mrt 2022.

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 23 Des 2021 tot 26 Des 2021.

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Des 2021 tot 15 Des 2021.

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jan 2022 tot 30 Jun 2022.

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Des 2021 tot 15 Des 2021.

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jan 2022 tot 31 Mrt 2022.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito moet voor aankoms via EFT of met aankoms in kontant betaal word. Dit sal terugbetaal word op die uitklokdatum.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode binnenshuis en op die balkonne. Dit is 'n reël van die gebou en daar is aangewese rookareas.
Die woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 'n baba (onder 2 jaar). 'n Kot word nie voorsien nie. Gaste moet asb. hulle eie kot of stootwaentjie bring vir die baba om in te slaap.
Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.
Geen ekstra gaste buiten die vir wie daar bespreek is word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 918
Vanaf R959
per nag (plek vir 2)
was R1 918
Vanaf R959
per nag (plek vir 2)
was R1 918
Vanaf R959
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 87, Eenheid 502, Infinity Apartments, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6f842bdfe853a0d9931b144c37e425630d5cb5008010c041d8957169d6319cbdc70fa64bdf7dafe0a6f5e8fd5fe2ed23d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 918, nou Vanaf R959  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 87 Coral Road Unit 502, Infinity Apartments 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.809150928202 18.469510761775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!