Infinity LG01
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coralweg 99, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Infinity LG01 is 'n moderne woonstel in 'n stylvolle woonstelblok in Bloubergstrand vanwaar jy Tafelberg kan bewonder. Dis 25 km vanaf die Kaapse middestad en ideaal as jy die Kaap wil verken.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 en bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank vir 'n kind kan gereël word.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi, 'n braai-area en 'n privaat balkon.
Die gebou bied 'n binne- en buite-swembad, gimnasium, muurbalbane en wasgoedgeriewe.
Die strande is ideaal vir watersport, soos swem, visvang, seilplankry en vlieërbranderry. Jy kan ook vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet.
Slaapplek
’n Bespreking by Infinity LG01 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Coralweg 99, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Infinity LG01 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coralweg 99, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom