Ingle Garden Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ingle Garden Apartment is 'n moderne ateljee-tuinwoonstel in die hartjie van Claremont. Dit is baie naby die Nuweland Stadion, 100 m vanaf Cavendish Square-winkelsentrum en 300 m vanaf Die Vineyard Hotel en Konferensiesentrum en die Norwich Oval-kantoor.

Dié woonstel is op die eienaar se perseel, maar is baie privaat en het sy eie ingang. Dit is ideaal vir 1 of 2 gaste, maar daar is ook 'n slaapbank vir 'n derde gas.

Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-stort wat en suite is. Die klein, maar toegeruste kombuisie het 'n mikrogolf, stoof, yskassie, 'n Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV. Onbeperkte WiFi met vinnige spoed is beskikbaar.

Daar is nie 'n wasmasjien nie, maar 'n wasgoeddiens is teen 'n ekstra fooi vir gaste wat langer bly beskikbaar. Skoonmaakdienste is opsioneel.

Gaste het toegang tot 'n beskutte en gemeenskaplike stoep. Die eienaar bly in die hoofhuis en is vir enige bystand beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Ingle Garden Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ingle Garden Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za