Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IniKaroo

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir IniKaroo
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jan C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon en ruim.

Mooi skoon dorp en het lekker by Manna's geeët.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plekkie van 7 gasteselfsorg op toer.

Hierdie Karoo-juweeltjie het letterlik alles in plek wat ons nodig gehad het. Warm bed, warm water, braaitoerusting, toegeruste kombuis met mikrogolf, groot yskas, gemakstoele en TV, en Karoo-vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

IniKaroo se terugvoer

Baie dankie! Ek waardeer jul terugvoering.

IniKaroo
Tanya H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H
Gesin met klein kinders

Gemaklik met goeie ligging.

Eenheid is gemaklik en goed toegerus. Mense is vriendelik en behulpsaam gewees. Lekker geslaap en veilige parkering wat gemaklik is met 'n waentjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Sal weer daar oorbly, eienaar het vriendelik en duidelik met ons oor WhatsApp gesels. Beveel aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Met ons besoek was alle selfoonstelsels af. Eienares het moeite gedoen om iemand na ons te stuur met boodskap toe die kinders ons via landlyn soek en sy nie beskikbaar was om ons self te kontak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Enkelreisiger

Ruim en skoon.

Jammer dat ek nie die gasvrou kon ontmoet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accomodation in Williston.

Everything you need in the cottage, and you can walk around the town from this location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek.

Bietjie gesukkel om plek te kry, gasvrou was baie beskrywend waar om sleutel te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cas P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike selfsorghuis met al die nodige op 'n goeie oorslaappunt.

Genoeg veilige onderdak vir die voertuie, alles wat nodig is vir kosmaak, 'n lekker bed om op te slaap. Net wat nodig is om rustig oor te staan op pad Wes-Kaap toe van die noorde af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en netjies.

Heerlik geslaap en gehou van die Karoovlaktes oorkant die pad. Huisie was goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anya O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie.

Alles was netjies en skoon. Ons het lekke gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

IniKaroo se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

IniKaroo
Patrick H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Absolute waarde vir geld. Gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam - en veral die privaatheid.

Was aangenaam veras - die selfsorg is netjies en het alles wat mens nodig het vir oorslaap. Privaatheid - wat ons hoog aanslaan was veral aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf.

Ons kon nie kla oor die netheid van die woonstel nie. Dit was koud en die elektriese komberse het gehelp. Die TV het nie gewerk nie, maar was nie vir ons 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

IniKaroo se terugvoer

Baie dankie Frans, vir die terugvoering. Jammer oor die TV. Gaste druk verkeerde knoppies op die afstandbeheer en stel dan die TV uit.

IniKaroo
Thomas M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplekkie, skoon met nodige geriewe.

Op die oog af is Williston-omgewing skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sandra het ons baie vriendelik ontvang. Die kothuis was silwerskoon en gee 'n genoegsame gevoel van ruimte. Die bonus was dat ons ons voertuig op die werf en maklik bereikbaar kon parkeer. Die verblyf was waarde vir geld en perfek vir ons behoeftes!

Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help; Karoo-gevoel met skoon werf en in-karakter meubels; straat uitsig oor die Karoo-veld; fantastiese eetplek aanbeveling; tuisgebakte beskuit by die ketel; elektriese komberse; mooi en vars beddegoed; netjiese badkamer. Dit was vir ons 'n perfekte, waarde-vir-geld oornag op ons road trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

IniKaroo se terugvoer

Baie dankie Sanet, waardeer jul terugvoering.

IniKaroo
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomstraat 4, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99bc0d22887b1a01737e0d14f7b64c5d8fa0427a932f7834ac48a39904714ccfb65fcdd86edda69a8651ec1497924fa0ca51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 4 Amandelboom Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.338674973891 20.912172457725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem