Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

INkosi Luxury Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 45 resensies vir INkosi Luxury Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Hein F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hein F
Gesin met klein kinders

Quick one night stay over. Arrived at 22:00, left at 8:00 the next morning.

For the price, they might consider including breakfast. There are no guest amenities or hairdryers available in the room. Limited, secure parking space, if they are fully booked some guests will have to park in the street.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

Good day Hein,

Thank you for taking the time to review your visit.

There are guest amenities in every room, your room was equipped with hand and body lotion, bath and shower gel, toilet spray, tea - ceylon and rooibos -coffee, brown sugar, white sugar, sweetener, coffee creamer, and milk pods.

We have never had parking problems, there is sufficient parking for vehicles for all rooms behind the security gate. Hairdryers are available on request.

We believe our pricing is competitive and offers good value relative to the rest of the market. Breakfast is available at an additional cost.

Kind Regards
iNkosi Lodge

INkosi Luxury Lodge
Chris B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs wat hartlik en verwelkomend. Ligging baie sentraal.

Dit is n "Home away from Home" ervaring. Al wat nodig is in die kamers is 'n klein yskassie veral vir gaste wat langer as 3 dae oorbly. 'n Persoon wil darem ietsie kouds in jou kamer kan nuttig veral op die warm dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kay M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kay M
Gesin met klein kinders

Inkosi.

We got a discount and that explains the below comments. I would have rather paid a bit more.There was no one there. So I am unable to rate the customer service. I rated like this cause someone was there to welcome us when we arrived. Cleanliness is low because the room was full of spider webs and I couldn't cook in the kitchen as it was not clean. Pillows are old. Bed is hard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

Good Day Kay

Thank you for taking the time to review your visit we appreciate your comments. We value our guests feed back, both the good and the poor. We would like to respond as follows.

I personally booked you in and welcomed you - we were in Whatsapp contact regarding your arrival time. We are not a self-catering establishment so the kitchen is not available for guests use, although we do allow our guests to make use of the microwave oven and the fridges - you were shown both of these facilities. Our rooms are serviced daily and are meticulously checked by the housekeeping team and myself. All our pillows are new having been replaced just before the season. The beds are firm - and are of hotel standards.

Kind Regards
iNkosi Lodge

INkosi Luxury Lodge
Henriette S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette S

Gerieflike, netjiese kamer. Lekker ontbyt was 'n pluspunt.

Ons het hierdie gastehuis gekies omdat dit gerieflik naby aan Panorama Medikliniek geleë is. Daar is ook geriefswinkels in die omgewing. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus O
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld, baie goeie ligging

INkosi Eco Lodge is hoogs aan te beveel. Hulle ontbyt is ook van goeie gehalte. Die kamers is baie ruim met uitstekkende geriewe. Veilige parkering is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

Kobus, ons is bly om te hoor dat jy jou kuiertjie en ook jou ontbyt, by ons geniet het. Hoop om jou weer te sien.

INkosi Luxury Lodge
Logan N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

All the 5-star rating has been possible because Lize was an all-round manageress as well as a hard worker.

A pleasant and quiet suburb for us to get away from Johannesburg. Lize was very welcoming, knew her product knowledge and showed us around with efficiency. I would certainly recommend the iNkosi Eco Lodge to anyone heading to Cape Town who needs accommodation. Keep it up!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B
Saam met vriende

Baie lekker!

Ons het net een nag oorgeslaap, maar dit was werklik 'n goeie ervaring. Alles was skoon en netjies. Die vroutjie wat die gastehuis bestuur, was ook baie vriendelik en behulpsaam en het die heerlikste ontbyt die oggend vir ons voorberei. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal graag weer daar wil tuisgaan. Vriendelike ontvangs en diens het my beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing naby genoeg aan groot winkelsentrum en akkommodasie skoon, ordentlike ontbyt en vriendelike personeel wat goed ingelig is.

Lodge is ideaal vir kort besoek aan Kaapstad asook omliggende dorpe. Maklike toegang vanaf hoofweg en omgewing is skoon. Slaapplek goed toegerus en veral die wye keuse van TV-kanale is verblydend. Waardeer die besorgdheid oor waterbesparing en eko-vriendelike omgewing. Kombuis maak heerlike ontbyt en die personeel is vriendelik. Ontvangs is op die ball en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin Dullemond A - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin Dullemond A
Besigheidsreis

Persoonlijke aandacht.

Bij iNkosi Eco Lodge heb ik heerlijk geslapen en heerlijk ontbeten. Het leek wel of ik de enige gast was en daardoor was het wel heel erg stil, maar voor mij als zakelijke gast best prettig. Ik vond het erg prettig dat ik wat tips kreeg waar ik in de buurt uit kon gaan eten, hardlopen, etc. Jammer dat er geen douche op de kamer was (wel een bad en een wastafel).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D
Gesin met tieners

Excellent.

Location convenient, clean, friendly, safe and value for the money paid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B
Saam met vriende

Uitstekend.

Lize het heeltyd kontak gehou en het vir ons 'n spesiale ontbyt gemaak vir 'n ekstra vroeë vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, kan miskien oorweeg om waaiers met lugreëling te vervang.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basetsana S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Basetsana S
Gesin met klein kinders

Very good, homely stay.

We had a very good stay generally. Friendly staff members. I had an issue with the check out time. The kids in one room were rushed out too early, around 9:30, because the other guests were already arriving. Please give the arriving guests 2 hours after checkout time. I felt that the kids were tossed out. One more thing, please introduce variety to the breakfast menu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback Basetsana! We are glad you enjoyed your stay. We appreciate your suggestions on menu and checkout times. We are always striving to make iNkosi a better and more enjoyable place to stay.

INkosi Luxury Lodge
Vanessa T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa T

My stay at iNkosi Eco Lodge was comfortable and enjoyable.

INkosi Eco Lodge is a very convenient place to stay, safe and easy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny C

Uitstekend en puik.

Liza het ons baie welkom laat voel en het 'n ekstra myl gestap om ons te help om by ons bestemming te kom. Die diens was puik en ons het regtig 'n wonderlike tyd gehad. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Candice A

Very comfortable stay.

Clean and neat and catered to our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annebelle K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annebelle K
Gesin met tieners

Mens voel baie tuis. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Beveel hierdie gastehuis aan. Sal weer daar gaan bly. Personeel doen moeite en dit voel soos "huis".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie heerlike, aangename verblyf.

Waar iNkozi gevestig is, is ideaal. Dit is uit die lawaai van die druk verkeer en dit gee daai rustigheid ook. Dit is net 7 km weg van Kaapstad Internasionale Lughawe, dus baie sentraal geleë. Beslis sal ons weer van iNkozi se dienste gebruik maak. Dankie aan LekkeSlaap dat julle iNkozi op julle lyste van keuses het. Hou so aan, julle is 'n wenner duisend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliëntediens en vriendelikheid was goed.

Marelu was baie behulpsaam en vriendelik. Die badkamer kan moontlik van die slaapkamer met 'n tipe afskorting geskei word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

Beste Nico, baie dankie vir jou terugvoering!
Ons is tans besig met 'n opgraderingsprojek en die badkamer deure is deel van ons beplanning.
Ons hoop dat wanneer julle weer hier oorbly, julle die veranderings sal geniet!
Groete, Lize

INkosi Luxury Lodge
Franciska J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franciska J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer met ons "Cape Cycle Tour"-ervaring.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering - ons is bly julle het die tydjie by ons geniet!
Ons hoop om julle gou weer te sien!

INkosi Luxury Lodge
Ina B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Die fasiliteit is goed geleë en ons is professioneel ontvang. Die personeel was akkommoderend met ons versoeke. Die basiese geriewe was beskikbaar, maar die afwesigheid van lugversorging was lastig. Die waaier in die kamer was in ons pad, was nie effektief nie en was raserig, wat steurend was in die nag. Alhoewel dit nie luukse geriewe was nie, was dit heeltemal toereikend vir ons behoefte en die ligging naby aan die lughawe was 'n bonus. Die tariewe was billik, maar maak nie voorsiening vir laer tariewe indien mens nie ontbyt eet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering! Ons is tans besig om veranderinge aan die gastehuis aan te bring en ons hoop om later die jaar lugversorging ook te hê. Ongelukkig bied LekkeSlaap en TravelGround nie 'n opsie aan waar jy kan kies om nie ontbyt te hê nie, maar jy is altyd welkom om versoeke in die boodskap blokkie te tik en ons kan dan die pryse daar volgens aanpas. Ons hoop om julle weer te sien!

INkosi Luxury Lodge
Vanessa T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa T
Gesin met klein kinders

Our stay at iNkosi Eco Lodge was very comfortable as well as affordable.

We were well received and the staff are very obliging. iNkosi Eco Lodge is a very convenient and easy B&B. Lize was very accommodating and it was a pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

So glad you enjoyed your stay with iNkosi Eco Lodge! We hope to see you again soon!

INkosi Luxury Lodge
Melanie H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig en gasvryheid.

Dis 'n baie rustige omgewing en die diens is uitstekend. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie Melanie! Ons sien uit daarna om jou gou weer hier te hê!

INkosi Luxury Lodge
Mariana G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana G

Ursula is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Die gastehuis is definitief nie jou moderne, plastiese gastehuis nie. Dit het 'n baie outydse karakter met hoë plafonne en houtbalke. Baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mosline K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mosline K
Gesin met klein kinders

Pleasant.

We had a nice stay, it is very affordable and they accommodated our young boys in a nice way. Thanks Lizzie for the hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

It was wonderful to have you, Mosline! Hope to see you again in the near future!

INkosi Luxury Lodge
Elsa M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit vir almal aanbeveel.

Ons is baie vriendelik ontvang en gewys waar ons slaap. Die dame wat ons ontvang het is een van die vriendelikste mense wat ons tydens ons reis ontmoet het. Sy sorg baie goed vir al haar klante en haar kos is smaakvol en met liefde berei. Ons het selfs vir Kersfees boompies gekry. Die plek is veilig en jy voel gerus om daar te slaap. Die ligging is ook lekker naby alles. Ek sal die plekkie vir almal aanbeveel en ook weer soontoe gaan as ek weer Kaap toe gaan. Dis skoon en baie mooi onderhou ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi review, Elsa.
Dis gaste soos julle wat die gasvryheidbedryf die moeitewerd maak.
Dit was heerlik om julle by ons te hê en ons sien uit na julle volgende kuier.

INkosi Luxury Lodge
Deslan C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deslan C
Saam met vriende

Excellent!

Brilliant place, will definitely come again if only for the lovely breakfast!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

So grateful that you enjoyed it!

INkosi Luxury Lodge
Jaco V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Enkelreisiger

Baie lekker verblyf.

Ek het baie lekker oorgebly met aangename diens en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

INkosi Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie, Jaco. Ons sien uit daarna om jou weer by ons te hê in die nabye toekoms!

INkosi Luxury Lodge
Michelle N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly!

Ek kan net goed praat en wil graag die ontbyt uitsonder - dit was smullekker! Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettina W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bettina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was fine!

Very friendly and helpful people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette W

Die beste plek waar ek nog ooit gebly het!

Die ontbyt en padkos was uit die boeke uit! Ek sal dit by almal aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Besigheidsreis

Great!

Excellent service and very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maleen D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maleen D
Besigheidsreis

Baie vriendelike mense wat uit hulle pad gegaan het om moeite te doen met die verskaffing van verblyf.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary O - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemary O
Enkelreisiger

Quiet, clean, and safe

A quiet, clean, safe and affordable accommodation. Good meals were served, and I found the staff very polite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre E - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Besigheidsreis

Uitstekend!

Waarde vir geld en baie aangename verblyf. Almal het uit hulle pad gegaan om my verblyf so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal tevrede met verblyf!

Verblyf was baie aangenaam. Ontbyt was ook heeltemal aanvaarbaar. Die personeel was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie J
Besigheidsreis

Alles gekry wat ek verwag het.

Die parkering is baie goed. Yskasfasiliteite sou lekker gewees het. Die plek is maklik om te kry. Die mense was baie vriendelik. Kredietkaartfasiliteite sou baie gehelp het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Des H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Des H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë in 'n stil omgewing.

Vriendelike ontvangs; hulpvaardige personeel; sal definitief aanbeveel en self weer gebruik maak van hul dienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ismar V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismar V
Saam met vriende

Regte waarde vir geld met uitsonderlike diens en vriendelikheid.

Uiters sentraal geleë, met goeie diens in 'n veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nitesh V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nitesh V
Saam met vriende

Great stay - would definitely recommend Inkosi Lodge Lodge

We had a great week staying at Inkosi Lodge. Karel and the rest of the team made us feel relaxed and at home. We would definitely recommend Inkosi Lodge Lodge to friends and family. The location is close to the airport and in a quiet suburb and not too far from the Cape Town CBD.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Durayne G - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Durayne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n aanbeveling vir enigeen.

Puikdiens en waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomthandazo Patricia N - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nomthandazo Patricia N
Gesin met tieners

Good

We were very impressed with the owner, and were accommodated in two rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odettestraat 9, De Tyger, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA509e6e1179863d6c154c80a16766a052e0ec69064c6d4f74a4e111201db1fba30a8132cdf22f382f3db8c3a38154420db37a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 9 Odette Street De Tyger 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.89243 18.59281