Inkungu Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driefontein plaas 139, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Inkungu Lodge bied uitsigte oor die glorieryke Cathkinvallei en Champagne-bergreekse van die majestueuse Drakensberge in KwaZulu-Natal.
Die lodge spog met 6 dubbel- of 2 enkelbedkamers en 2 luukse suites. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en lei na die balkon of die patio by die swembad. Die volvoorraad-kroeg is die perfekte pasmaat tydens warm somersdae langs die randvloeiswembad.
Mistyque Restaurant het 'n uitstekende reputasie met 'n sjef wat reeds verskeie pryse gewen het en goeie resensie ontvang. Inkungu Lodge is 'n romantiese plek vir 'n troue, wittebrood of verlowing. Ons sal enige spesiale versoek onvergeetlik maak.
Dié deel van die Drakenberge is uiters gewild onder toeriste. Gaste kan kulturele geleenthede soos die Drakensberg seunskoor of fynproewerskos geniet en historiese slagvelde besoek. Ander doendinge in die omgewing sluit bergfietsry, perdry, vierwielmotorfietsry, witwatervlotvaart en gholfspeel geniet. Daar is ook fynproewers-koffiewinkels en plaaslike vars produkte o te geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Driefontein plaas 139, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Inkungu Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driefontein plaas 139, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom