Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkwazi Game Breeders

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 53 resensies vir Inkwazi Game Breeders
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ina T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina T
Gesin met klein kinders

Rus en vrede.

Goed toegerus met meer as wat nodig is om gemaklik te kan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inkwazi Game Breeders se terugvoer

Baie dankie, Ina. Bly julle het dit geniet. Was lekker vir Inkwazi se span om julle by ons te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Baie dankie dat u die eenheid so netjies skoon gelos het.

Groete, Inkwazi

Inkwazi Game Breeders
Ivan K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan K
Gesin met tieners

Ongelooflike lekker rustige wegbreek!

Die huisie wat ons in gebly het, was ongelooflik. Alles saam dit bly mens op 'n klein eiland omring met natuurskoon en water. Die pad na die perseel is bietjie rof. Ek sal aanbeveel dat mens 'n hoë voertuig gebruik. Maar dit is alles die moeite werd. Baie dankie Inkwazi, dit was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inkwazi Game Breeders se terugvoer

Baie dankie. So bly jul het dit geniet en hoop ons sien jul gou weer

Inkwazi Game Breeders
Frik P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het beslis ons tyd by Inkwazi baie geniet. Die visvang was beslis die hoogtepunt in die pragtige dam wat beslis nie 'n tekort aan vis het nie. Ons sal beslis weer kom kuier.

Inkwazi is beslis die bestemming as jy wil wegbreek van die stad se gejaag. Die omgewing is pragtig en rustig. Ongelukkig was daar gaste in een van die ander eenhede wat die rustigheid versteur het met veldmotorfietse wat daagliks heen en weer verby Eagles Nest gejaag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Natuurskoon is pragtig en rustig. Heerllik gekuier en visgevang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Celia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pad vreeslik lelik.

Ons kon geen kontak maak met die eienaar nie, het 12 keer geskakel, maar geen antwoord gekry nie. Die GPS het ons gevat na die plaas langsaan toe, daar is geen bordaanwysings nie. Blyplek en dam voor die huis was orraait gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inkwazi Game Breeders se terugvoer

Baie dankie vir U terugvoering. Ongelukkig met die beurtkrag is al die torings af en daar is geen sein nie. Jammer daaroor. Vriendelike groete. Luzanne

Inkwazi Game Breeders
Herman H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Daar is baie vis, dis ongelooflik mooi. Sou net daarvan gehou het as die huisie meer toegerus is soos 'n mikrogolfoond, steak messe ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inkwazi Game Breeders se terugvoer

Baie dankie vir U terugvoering. Ons sal defnetief kyk om die eenhede te verbeter. Hoop om U gou weer hier te sien. Vriendelike groete. Luzanne

Inkwazi Game Breeders
Shane B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shane B
Gesin met klein kinders

Relaxing, amazing truly for nature lovers.

Surroundings are so relaxing and beautiful, the animals on the farm are so tame and the horses are a sight to see. The caretakers of the farm are lovely and amazing people very friendly, down-to-earth, think they deserve a pay hike and their son is so kind and took such good care of my boys. Just one thing, use a car that has a higher clearance or a bakkie, it's farm road, other than that it's awesome, coming back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inkwazi Game Breeders se terugvoer

Baie dankie. Ek is so bly julle dit geniet. Julle is enige tyd welkom. Sal lekker wees om jul weer hier by Inkwazi te he.

Inkwazi Game Breeders
Catharina V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Catharina V

Mooi omgewing.

Lekker gerus, en 'n pragtige omgewing, maar ongelukkig is die plek in "dire need" van TLC. Een van die grootste probleme was die pad na die plaas toe, definitief net vir bakkies en ander "high clearance vehicles". Meer beesplaas as "Game Breeders", het ongelukkig geen wild op die plaas gesien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige plek.

Het baie lekker gekuier, sal weer gaan. Goeie voël lewe. Dis nie 5 ster nie, maar het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelaine S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine S
Enkelreisiger

'n Diamant in die bos.

Ek en my twee honde-seuns het baie lekker gebly op die water huisie. 'n Heel nuwe ervaring. As iemand wat alleen gegaan het, het ek nooit een oomblik onveilig gevoel nie. Daar is als wat jy nodig het in die huisie. Baie dankie vir Jasper wat regtig uit sy pad gegaan het om seker te maak als is in orde. Sal die plek aanbeveel vir almal wat wil afsluit van WiFi, TV, radio en net die natuur wil geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K
Saam met vriende

Really beautiful.

Very nice view and very safe, loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celicia L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Celicia L

Ons kuier by Inkwazi was nie genotvol nie.

Ek sal Inkwazi nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful and quiet.

We had a wonderfully restful and quiet stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corene T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corene T
Gesin met tieners

Pragtige rustige area

Regtig 'n plek waar mens heerlik kan ontspan. Maak seker jy vat genoeg om te eet en drink. Dankie vir Danie wat toe in is Naboom toe Saterdag en vir ons paar goedjies gekoop het! Daar is nie winkels naby nie. Pad was bietjie lelik as gevolg van reën. Anders het ons baie lekker gerus! Pragtige uitsig van die huisie op die water. Die plekkie het alles wat mens nodig het. As jy bang is vir paddas of muise, bly eerder by die huis. En as jy super luuks soek, gaan eerder na ’n fancy hotel toe. Dis lekker in die natuur en netjies en skoon. Definitief ons tipe outing as gesin! Sal vir seker weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met vriende

Fantasties.

Baie behulpsaam, baie te doen op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolf D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf D

Beslis die geld werd! Sal elke maand soontoe gaan as ek kon!

Lekker rustige en veilige plek om te ontspan asof 'n familie of 'n groep vriende. Natuur en vars lug - beslis wat enige iemand uit die stad nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek van ware rus.

Wanneer jy na Inkwazi to gaan moet jy nie luuksheid soek nie, maar jy moet ernstig wees om by 'n plek van rus uit te kom, die groot waarde van die plek is daarin dat die natuur jou omring, dit was besonders om gereeld die roep van die visarend te hoor en hom oor die dam te sien sweef op soek na 'n vangs, die kolgaanse te sien speel by die uitloop van die dam en die vleiloerie iewers uit 'n skuilplek hoor roep en waar gaan jy nog 'n 2 kg-bass kan vang vanuit jou blyplek nadat jy die skuifdeure oor die dam oopgemaak het. Danie en sy pesoneel se hulp, veral by 3 geleenthede wat ons in die modder vasgeval het weens die sikloon Eloise wat 500 mm reën in die omgewing laat neersak het en daarna opvolg reën wat die herstel van die pad nie moontlik gemaak het nie, was daar vir ons gewees om ons veilig weer te laat terugkeer na Pretoria. Ek kan nog baie skryf maar ek dink mens moet die plek self beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franja V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franja V
Gesin met klein kinders

Amazing

Dit was die lekkerste lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Camilla H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Camilla H

Die week was rustig en ons het heerlik gekuier.

Alhoewel die tuin en omgewing mooi versorg was, was die sit- en eetkamer nie skoongemaak nie. Die jacuzzi het nie gewerk nie en ons sou graag daarvan ingelig wou wees aangesien ons daarna uitgesien het om die jacuzzi te gebruik. Ons het swemklere en handdoeke ingepak en nie gebruik nie. Twee van die kamers se badkrane kon nie oopdraai nie en ons moes badkamers deel met die ander gaste. Dit was ook nie aan ons genoem toe ons navraag gedoen het nie, en ons het spesifiek daarna gevra. Inkwazi is 'n wonderlike plek om as 'n gesin te kuier en ontspan, net jammer dat die instandhouding nie op standaard is nie. As die instandhouding gedoen word sal ons beslis weer by Inkwazi bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan mens rus en ontspan en n mens se batterye herlaai.

Baie goed gelee.Die perfekte plek om te rus. Baie tipes voels om te identifiseer. Die dam is amazing en daar is Bass in die dam.Ek het wel een verloor maar ek weet daar is bass in die dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel M
Gesin met tieners

Saligheid.

Pad is plek-plek uiters sleg vir 'n sedan. Die rustigheid, skoon omgewing, pragtige uitsig en sterreprag by Eagle' s Nest het ons egter van die spanning van die slegte pad laat vergeet, tot ons weer moes terugry. Die seuns was mal oor die houthuis op die water. Huisie het net die nodigste, en die reuk van die toilet is iets om aan gewoond te raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rusplek!

Stil, skoon, vriendelik en weg van alles en almal. Ons het so lekker gerus en sal vir seker weer terug wees in 2020. Visvang het ons besig gehou, die kurpers het ons besig gehou, en wens net ons kon bietjie karp ook vang. Dit was wonderlik om na die bokke in die aand te kyk oor die brug loop en vroeg in die oggend na die visarend te luister en kyk. Verder was dit vet pret.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christi N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en baie romanties.

Baie lekker wegbreek vir paartjies. Rustig, stil en baie skoon. Kan dit aanbeveel vir enige iemand wat ‘n naweek wil ontspan en net rustig in die Bosveld wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike bosveld/plaas-ontspanningsgeleentheid binne maklike reistyd van Gauteng.

Ons sal vir seker teruggaan vir die rustige atmosfeer binne bietjie meer as twee uur se ry. Geen onaangename verrassings nie. Basies, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is fantasties.

Dit was baie rustig gewees. Daar is 'n groot verskeidenheid voëllewe. Die plek was skoon en ons het niks gekort nie. Die bestuur het ons goed ontvang en afgesien. Ek beveel die plek aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek, baie lekker blyplek en baie visvang!

Ons sal hierdie blyplek vir enigiemand aanbeveel.. As jy hou van visvang, stilte en natuur is hierdie die plek om te wees! Inkwazi Game Breeders sal ons weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachelle B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Beeldskone natuurskoon, heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E
Gesin met tieners

Absoluut hemels!

Vanaf die oomblik wat ons ingeboek het tot en met die oomblik wat ons vertrek het, was ons bederf met alles wat op die perseel gebeur. Luzaan en haar mede personeel het ons te alle tye laat welkom voel en betrek by wat op die plaas plaasvind. Nie een oomblik het ons in die pad gevoel nie. Baie dankie aan die personeel. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus, rus, rus!

Die huisie op die water is met net die nodigste ingerig. Daar is lekker warm komberse vir die koue aande en verblyf is prakties met geen luukshede nie. 'n Televisie vir die koue aande wanneer manlief buite staan en visvang sal lekker wees. Ons het vreeslik lekker gerus en ontspan. Dis ons 3de keer wat ons Inkwazi besoek en dis lekker om te sien hoe die wildspesies vermeeder op die plaas. Kon lekker vleisie braai en wildkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inkwazi Game Breeders se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering.
Wanneer jul n breek nodig het besoek ons gerus weer.
Ons sal kyk na die idee van n tv vir die eenheid.
Baie dankie vir die eenheid wat so netjies gelos was na jul besoek.
Vriendelike groete
Luzanne

Inkwazi Game Breeders
Louis L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Been there for a second time, excellent breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mereese A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mereese A
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek.

Ons het die mees ongelooflike tyd gehad. Luzanne en haar man baie vriendelik en het ons kuier baie aangenaam gemaak. Sal Inkwazi Game Breeders vir enige een aanbevel wat bietjie wil uit die stad en net wil ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek.

Eagle eenheid op die water is wonderlik en uniek. Dis lekker om soggens met die dam rondom jou wakker te word. Voorsiening vir koelte parkeerplek vir jou voertuig sal baie welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inkwazi Game Breeders se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Ons sal defnetief kyk na n parkeerplek vir ons gaste se voertuie

Inkwazi Game Breeders
Andre W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andre W

Vlieë en oop toilette.

Vandat jy aankom by Inkwazi is daar twee goed waarvan jy nie kan wegkom nie: vlieë en oop toilette. Die vlieë is oral. Daar waar jy wil kos maak; daar waar jy wil sit; daar waar jy probeer tande borsel; daar waar jy wil eet. Met bees- en bokkrale net 'n entjie weg is daar nie plek waar jy kan ontsnap nie. Dan is daar die toilette (badkamergeriewe). Ek is seker 'n snaakse mens, maar ek het gedog dis standaard dat daar 'n deur tussen jou slaapkamer en toilet is. Nie by Inkwazi nie. Geen deur, geen gordyn. Niks behalwe die lieflike uitsig op die toilet nie. Daar was darem 'n buite-eenheid wat jy kon gaan gebruik as jy te skaam is om die persoon met wie jy 'n kamer deel te vra om asseblief te loop sodat jy die geriewe kan gebruik. Daar was nog goedjies wat gepla het, maar as jy kans sien vir die twee sal die ander jou nie onder kry nie. Jammer, maar ek kan nie Inkwazi aanbeveel tensy jy in die winter gaan en hoop daar is dan minder vlieë nie, en net een persoon per kamer sodat jy die geriewe kan gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inkwazi Game Breeders se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer oor inkwazi familie eenheid.
Baie jammer oor die negatiewe ervaring met vliee ons sal na die probleem kyk en verbeter daarin

Baie vriendelike groete,
Inkwazi Game Breeders

Inkwazi Game Breeders
Jandre V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre V

Rustig en ontspanne.

Baie mooi omgewing en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kegaogetswe L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kegaogetswe L
Saam met vriende

Excellent service.

Great place to have fun with your friends!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

'n Plek om saam met eggenote kwaliteit tyd te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joléne M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joléne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mal oor die huisie op die water met 'n 360 grade uitsig.

Natuurliefhebbers sal mal wees oor Inkwazi. Daar is plaasdiere sowel as wild.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K

Baie stil en rustig, weg van stad se gewoel!

Diens is awesome! Baie lekker en rustig weg van die stad se gewoel. Ideale plek vir groot groep mense. Kort net 'n klein splash pool!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel M
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer.

Ons het ongelooflik lekker gebly by Inkwazi Game Breeders. Die roep van die visarend elke oggend en die jakkalse laatmiddag was so verfrissend. Ons gasvrou was vreeslik gasvry. Besoekers moet egter eie water saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene G
Gesin met tieners

Lieflike ruim verblyf, waarde vir geld.

Inkwazi Game Breeders is ideaal vir familiewegbreek. Pragtige natuurskoon en ruim eenhede met genoeg kuier en braaiplek. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelaide O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to rest and relax.

We had such a wonderful time on the farm - going for game drives, bird watching, canoeing and braaing under the stars. The farm is really peaceful and a great place to relax away from the city. We will definitely go back there!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte plek as jy wil rus en ontspan.

Ons het so 'n wonderlike tyd op die plaas gehad - wildritte, voëlkyk, kanovaarte en braai onder die sterre. Die plaas is rustig en 'n wonderlike plek as jy wil ontspan weg van die stad. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa S
Gesin met tieners

Enjoyed our stay.

Lovely farm and area to take walks. Loved Nikita the Cheetah.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M
Gesin met klein kinders

Fantastiese akkommodasie, ligging en baie om te doen. Was fantasties en sal 100% aanbeveel.

Baie dankie aan Inkwazi. Ons was 6 volwassenes, 2 kinders en 2 babas. Die geriewe is fantasties en die omgewing is die beste vir ontspanning, wild besigtig, roei op die dam, plek en geriewe vir speletjies speel. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Woorde kan dit nie beskryf nie. Ons was net spyt ons kon nie langer bly nie. Sal Inkwazi vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelena L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelena L
Gesin met klein kinders

Ek het Inkwazi baie, baie geniet dit is lekker rustig.

Inkwazi is baie pragtig en rustig. Waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O
Gesin met tieners

Heerlike ontspannende, gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Yskas onvoldoende vir die grootte van die fasiliteit. Boksvrieskas baie gerieflik. Linne en handdoeke kan dalk vervang word. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Pragtige plaas en bonus dat met eie voertuig kan rondry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan.

Die pad na Inkwazi is al negatiewe kommentaar wat ek kan lewer. Benji en Luzaan gaan uit hul pad om jou verblyf aangenaam te maak. Pragtige plek en mens kan die sterre duidelik sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike tyd by Inkwazi gehad, pragtige plek, rustig. Ons het heerlik gerus.

Ons het in die dam chalet gebly en dit was heerlik. Rustig, natuur is pragtig en vir diere-liefhebbers het ons die perde en ander diere vreeslik geniet. Die hoogtepunt van alles was Nikita die cheetah, fantasties om in aanraking met hom te kon wees. Ons was baie vriendelik ontvang en omgesien deur Luzanne en Benji. Sal beslis weer soontoe gaan - baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inkwazi Game Breeders se terugvoer

Baie dankie! Julle is welkom.
Dit was lekker om julle by ons te kon hê.
Vriendelike groete.
Inkwazi game Breeders

Inkwazi Game Breeders
Kolie S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kolie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super rustig en verkwikkend vir die gemoed.

Aanwysings na die plaas is maar skaars. Ons was voor die hek en was steeds nie seker of ons by die regte plek was nie. ‘n Gewone kar gaan jou (met moeite) daar bring, maar jy gaan nie ver kom as jy op die plaas wil rondry nie. Vat ‘n 4x4. Maar wat ‘n belewenis! Super rustig en verkwikkend vir die gemoed. Die dam-chalet is ‘n moet. Jy het die eiland vir jouself. Alles wat jy nodig het en skoon en netjies. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mq M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mq M
Saam met vriende

Lovely and absolutely amazing place. Beautiful!

I loved every minute of it, will definitely be going back there again

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik en absoluut amazing plek. Stunning.

Ek het elke oomblik geniet. Sal definitief teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik, sal definitief terugkom.

Dit is ver genoeg van alles af om heeltemal te ontspan, die stilte en rustigheid is presies waarna ons gesoek het en presies wat ons gevind het. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons het in die dam chalet gebly, was mal daaroor en is van plan om definitief terug te kom - die keer vir 'n langer tydperk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene A - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helene A
Saam met vriende

Oulik en rustig.

Die plekkie is oulik en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike rustige wegbreek-naweek in die natuur, net wat jy nodig het om die batterye weer te herlaai.

Luzane en Benji is ontsettende vriendelike en gasvrye mense. Alles is pragtig, skoon en netjies, en wat ookal jy nodig het is net daar. Nikita die jagluiperd is vriendelik en heeltemal mak en dit was 'n belewenis om so na aan so pragtige dier te kon kom. Ons sal definitief weer gaan en die keer familie en vriende saamvat! Baie dankie vir die wildrit, die beste gasvryheid en 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie, baie rustig, en jy het die hele plek tot jouself!

Goeie waarde vir geld, alles wat jy nodig het op een perseel en net vir jou groep. Die jagluiperd en rooikat hou wag in die aande en veiligheid is tops. Daar is 3 lae elektriese draad as jy voor jou vuur in die aand sit. Mens kan jou klein kinders los om rond te hardloop en hulle sal heel waarskynlik niks oorkom nie. Die bestuurders is baie behulpsaam en alles is skoon. Dis nie die Ritz nie maar as dit jou nie pla nie, gaan jy baie gemaklik en rustig wees. Groot kombuis met alles in en 'n diepvrieskas maak self-catering maklik. Gratis hout en gratis perdritte! Al waaroor ek kon kla is dat 2 kouewaterkrane nie gewerk het nie, een in kombuis en een in middelkamer maar die kombuis het 3 wasbakke so wie gee regtig om? O, en die oond se deur maak nie 100% toe nie. Maar ons gaan mos braai in elk geval! Sal weer daar 'n draai maak in die toekoms. "Off the beaten track", so vat jou bakkie, "double cab" of watookal, maar as jy mooi ry dan sal 'n gewone kar jou daar kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dedimusplaas Erfdeel 3, Waterberge, Naboomspruit, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYTYxZTIwLTRiOWItNGJjNy1hODllLTYxMzMyNTU3NzdiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 Farm Dedimus portion 3 Waterberge 0530 Limpopo 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -24.247925272303 28.450658169312