LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inn Green @ The Lofts | LekkeSlaap
+32

Inn Green @ The Lofts

Selfsorg
  • Kapasiteit: 156 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-straat 8, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Inn Green @ The Lofts bied gerieflike selfsorgverblyf in Secunda. Dié selfsorgwoonstele is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 38 woonstelle, elk met 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en binnebraaigeriewe. Elke woonstel het ook 'n ruim werk-area vir sakereisigers en elke kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die woonstelle word daagliks skoongemaak. Veilige toegang word verkry vanaf die motorhuis en die perseel het veiligheidskameras met gewapende reaksie.

Die perseel spog met 'n gimnasium, verhitte swembad en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Chapman-straat 8, Secunda, 2302, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 156 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-straat 8, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43f588605096c55c69a6672a614ac272470a8d3e1b6d56ce8de444007204c2ed22f4dad099e0f80399d20fd713aa989bd08d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 880  per nag (plek vir 4) 8 Chapman Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.489361834142 29.193994402886
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!