Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inn2Wilderness Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8ste Laan 906, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Inn2Wilderness Guesthouse bied B&B-verblyf langs die asemrowende strand in Wildernis op die Tuinroete. Kom en geniet die knus atmosfeer op dié pragtige stukkie hemel op aarde.

Verblyf bestaan uit 6 gemaklike en goed ingerigte dubbelkamers wat elkeen met 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ingerig is. Ander geriewe sluit 'n TV, privaat ingang en 'n stoep of houtdek buite in. Rook is verbode in die kamers.

Begin jou dag met 'n smullekker ontbyt wat op die terras of in ons gemaklike sitkamer bedien word. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan by die swembad in die pragtige tuin ontspan, na die lieflike gefluit van die voëls luister, pragtige sontonele aanskou of die klank van die golwe van die nabye Indiese Oseaan geniet. Die strand self is loopafstand hiervandaan.

Inn2Wilderness Guesthouse bied die perfekte kombinasie van gerief, privaatheid en rustigheid. Sou jy enige vra het, of indien gaste hulp met hul vakansiebeplanning benodig, kan julle ons gerus raadpleeg. Ons praat Duits en Engels.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Inn2Wilderness Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 8ste Laan 906, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inn2Wilderness Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8ste Laan 906, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYjIzMTU4LWI3OTQtNGFmMi1iZmM2LTZiOGFhZTI0YWE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 906 8th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.001318 22.630425