Inner City Life

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Inner City Life is ’n woonstel in ’n veilige gebou in die Kaapse middestad. Dié gebou is naby verskeie vermaak- en besigheidsgeriewe in en om die middestad.

Dié oopplan-woonstel is op die derde verdieping en het slaapplek vir 1 of 2 volwassenes. Daar is ’n koninggrootte-bed, TV en rusbank. Die aparte badkamer het ’n stort-oor-bad. Die kombuisie is toegerus met ’n yskassie, ketel en broodrooster. WiFi is ook beskikbaar.

Die gebou bied ’n hysbak, portierdiens, 24 uur-sekuriteit en betaalde parkeerplek op die perseel. Dis sowat 21 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Inner City Life sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Inner City Life gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za