Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inniberg Nylstroom

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 20 mense

Beskrywing

Inniberg Nylstroom bied selfsorgverblyf op 'n klein plaas naby die dorpie Modimolle. Dié dorp is 'n eko-toerisme bestemming met 'n oorvloed van natuur- en wildreservate. Doendinge in die omgewing sluit in voetslaanroetes, bergfietsry, willdkyk, perdry, voëlkyk, sterrekyk, hengel en ziplines.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad van 4,6 km na die instansie lei.

Dié verblyf het slaapplek vir 19 persone en beskik oor 4 eenhede wat langs mekaar geleë is. Die eerste en tweede eenheid het albei 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die en suite-badkamers het 'n bad of 'n stort. Die derde eenheid het 2 dubbelbeddens en 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde eenheid het ’n aparte kamer met dubbelbed. Daar is ook ’n dubbelbed met en ’n enkelstapelbed. Die vierde eenheid het ook ’n aparte badkamer met ’n sort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n boma en 'n gasbraai, lapa, Jacuzzi, ’n staanswembad onder ’n skadunet, putt-putt, speelgrond en veilige parkeerplek.

Ons het 4 mak bokkies( 2 blesbokke, springbok en swart rooibok) wat altyd om die chalets loop.
Gaste kan ook 4x4-roetes en visvang in die area geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Inniberg Nylstroom sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 7 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 7 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Inniberg Nylstroom
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Inniberg Nylstroom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 20 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 20 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5sfDRhovUZ25jfsOcIo7g0Z0ebYU3FLoiO1MPr0vtVnIZOkPIP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 20 mense 33 5 1 5 R33 Plaasnooitgedacht, Elandsfontein 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.653886818659 28.293421268463