Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

INsingizi Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikweg P118, Mid Illovo, Pietermaritzburg, 3750, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

iNsingizi Lodge is in 'n skilderagtige landskap met golwende heuwels en kranse in die Middel-Illovo Distrik van die KwaZulu-Natalse Middellande geleë.

Die lodge akkommodeer groepe in 'n aantal chalets en selfsorg akkommodasie vir onafhanklike gaste van die lodge. Daar is ook 'n pragtige randvloeiswembad vir die gaste om te geniet. Die hoofgebou bestaan uit 'n kroeg met 'n Afrika-tema, konferensiegereiwe, 'n eetkamer en 'n lapa. Kom geniet 'n sensasionele, sintuiglike ervaring aan die hand van ons sjef, Tara, en bederf jouself met ons verskeidenheid spyskaarte wat die voorkeure van diverse palette bevredig.

Saans kan jy die rus en vrede geniet terwyl jy op die plankpaadjie in die hoë takke van Natalse- en rotsvyebome wandel. Luister na die naggeluide van wilde diere met die aandskemering en geniet die bosveld-ervaring van die kamp, die intieme braai- en gazebo-areas en die karaktervolle boskroeg terwyl jy kyk hoe die son wonderskoon agter die kranse verdwyn. Verlustig jou in die ruimte, stilte en die natuur by iNsingizi Game Lodge and Spa.

iNsingizi Lodge se Afrika-spa bied 'n reeks, pasgemaakte, terapeutiese masserings wat die meeste behoeftes en sakke pas. Ons het ook 'n spesiale konferensiesentrum met sitplek vir 25 afgevaardigdes in 'n u-vormige formaat en sitplek vir 50 tot 60 afgevaardigdes in 'n teaterstyl. Daar is ook talle wegbreekkamers 'n entjie verder van die middelpunt af.

Sluit by ons aan vir 'n interessante wegbreek in die Afrika-bosveld en beleef die wonders van die natuur. Jy sal ook bederf word met gasvryheid en gesellige skemerkelkie-aande terwyl jy voel hoe die sorge van die lewe jou siel verlaat en absoluut ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir INsingizi Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Distrikweg P118, Mid Illovo, Pietermaritzburg, 3750, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink INsingizi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikweg P118, Mid Illovo, Pietermaritzburg, 3750, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2YzNmMTM0LTM5YWEtNDJkMC05NWFlLTliNWEyZTVmN2JhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 District Road P118 Mid Illovo 3750 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.935198677631 30.480403667773