Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intaba Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanshoek Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Intaba Lodge is teen die voorheuwels van die suidelike Drakensberge geleë en bied gerieflike 3-ster-gasteplaasverblyf in 'n rustige omgewing. Die Oos-Kaap se majestueuse berge en riviere dra by tot die vreedsame atmosfeer. Die lodge is gerieflik geleë, 9 km vanaf Elliot en ongeveer 4 ure vanaf Bloemfontein.

Die kamers het hul eie badkamers en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, linne, handdoeke, elektriese komberse, TV's met OpenView-kanale en gratis WiFi. Gaste kan die pragtige tuine en omgewing geniet. Die lodge het 'n à la carte-restaurant en kroeg. Die restaurant is oop tot 21:00 en die kroeg is oop tot laat.

Intaba het geriewe vir troues en die ongekunstelde gebou is toegerus met 'n kroeg, geriewe en sitplek vir tot 120 gaste. Spyseniering is beskikbaar. Gaste kan verskeie luilekker doendinge by die lodge geniet, insluitend baarshengel en voetslaan. Die kleingoed kan baljaar op die klimraam en swem in die dam asook die buitelewe op die plaas geniet. Ouers kan 'n drankie op die dek geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 17 resensies vir Intaba Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Moolmanshoek Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Gaste dink Intaba Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Grens Area Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanshoek Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13ad31dde188dfa13a1fbab487e47b1a75f275124746340cdf3c8ffe3c89c28e603344b00e374ffbed708e273b93be194b4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 Moolmanshoek Farm Elliot 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.254342101262 27.821074953373