Sondagsriviervallei Akkommodasie by Intaka Lodge | LekkeSlaap
+26

Intaka Lodge

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Intaka Lodge, Salemweg, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Intaka Lodge is die perfekte vakansie-oord en is in 'n lieflike 54 ha tuin in die ongerepte Oos-Kaapse bos geleë. Dis privaat en rustig met panoramiese uitsigte oor Kenton-on-Sea wat 14 km ver is.

B&B-verblyf word gebied, asook selfsorgkothuise en ander geriewe soos 'n muurbalbaan, kroeg met 'n pooltafel en manjifieke swembad met braaigeriewe en 'n pizza-oond. Intaka is ook baie kindervriendelik.

Ons vriendelike en professionele diens waarborg 'n wonderlike ervaring.

Intaka Lodge is naby die Kariega Wildreservaat, 14 km vanaf die gewilde vakansiedorpie, Kenton-on-Sea, en 40 km van Grahamstad af - dit is dus die ideale ligging vir toeriste wat die Oos-Kaap wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Intaka Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Intaka Lodge, Salemweg, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Intaka Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Intaka Lodge, Salemweg, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4OWI2NTM5LWI0NzEtNDM2Yy1iMjY3LWEyNDYxN2ZkNWEyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Intaka Lodge Salem Road 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.570847174232 26.602499171299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za