Sondagsriviervallei Akkommodasie by Intaka Lodge | LekkeSlaap
+26

Intaka Lodge

4 resensies
Selfsorg
Hoopoe Suite
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié pragtige suite het 'n koningingrootte-bed, TV, aantrek-area en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

R150 per dag vir ekstra bed en beddegoed.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Kingfisher
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is die B&B- of selfsorg-premiesuite en het 'n koninggrootte-bed, sitarea met TV en 'n pragtige en suite-badkamer met 'n dubbelstort, ovaal-dubbelbad, dubbelwasbak en dubbel-spieëltafelblad. Die kombuisie/eet-area lei na 'n privaat binnehof met braai- en eetgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

R150 per dag vir ekstra bed en beddegoed.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Oriole Suite
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Dié moderne suite het 'n TV en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit het ook 'n volledige instapkas en 'n ruim en suite-badkamer met 'n groot stort, bad en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

R150 per dag vir ekstra bed en beddegoed.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Selfsorg-eenheid - Starling
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid het 2 en suite-dubbelslaapkamers met groot vensters wat oor die swembad, tuine en die oostelike deel van die vallei uitkyk. Daar is 'n oopplan-kombuis en -eetarea en die sitarea het 'n privaat patio met braai- en eetgeriewe. Die koninggrootte-bed kan as 2 enkelbeddens opgemaak word. Daar is 'n DStv-koppelpunt met 'n Easy View-pakket, maar vir vol-DStv moet gaste hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

R150 per dag vir ekstra bed en beddegoed.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Selfsorg- en gesinseenhede - Fish Eagle
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Hierdie losstaande grasdakkothuis het 'n kombuis, 2 slaapkamers met 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die sitarea het 'n leer-rusbankstel, 'n koffietafel en stoele. Die groot patio het buitemeubels, braai- en eetgeriewe en 'n uitsig oor Kenton-on-Sea se omgewing. Die eenheid het slaapplek vir tot 5 gaste as die slaapbank teen ekstra koste versoek word. Daar is 'n oopplan-kombuis en -eetarea en die sitarea bied toegang tot 'n die patio. Die koninggrootte-bed kan as 2 enkelbeddens opgemaak word. Daar is 'n DStv-koppelpunt met 'n Easy View-pakket, maar vir vol-DStv moet gaste hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Minimum 4 gaste vir 4 dae

Belasting en Ekstras

R150 per dag vir ekstra bed en beddegoed.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Selfsorg- en gesinseenhede - Wagtail
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Dié luukse, sonnige chalet is op die grondvloer en het oorgenoeg vensters en lieflike uitsigte. Die chalet het 'n oopplan-sitarea en -eetkamer, 'n patio en houtdek met braai- en eetgeriewe. Daar is 1 enkel- en 2 dubbelslaapkamers wat 'n groot badkamer deel. Die koninggrootte-beddens kan elkeen as 2 enkelbeddens opgemaak word. Die patio het stoepmeubels en 'n braai met uitsigte oor die vallei en swembad. Daar is 'n DStv-koppelpunt met 'n Easy View-pakket, maar vir vol-DStv moet gaste hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die eenheid het slaapplek vir 'n minimum van 4 gaste en 'n maksimum van 6.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Minimum 4 gaste vir 4 dae

Belasting en Ekstras

R150 per dag vir ekstra bed en beddegoed.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Intaka Lodge, Salemweg, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4OWI2NTM5LWI0NzEtNDM2Yy1iMjY3LWEyNDYxN2ZkNWEyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Intaka Lodge Salem Road 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.570847174232 26.602499171299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za