Intulo Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Intulo Lodge is op 'n wildsplaas geleë net 24 km vanaf Mookgopong.

Dié lodge bied gaste-verblyf in Enkelkamers, Dubbelkamers of die Vark Kampkamers en het slaapplek vir 4 tot 7 gaste. Rook is verbode in alle eenhede en elkeen het gemaklike beddens. Die Enkelkamers en die Dubbelkamers het elkeen privaat badkamers en 'n yskas. Die Vark Kampkamers maak gebruik van die gemeenskaplik ablusieblokke.

Daar is verskeie doendinge by die lodge, soos pool-tafels, tafeltennis, trampoliens en 'n swembad wat omhein is. Gaste kan ook 'n drankie by die gelisensieerde kroeg geniet of by die boma ontspan na 'n wildsrit. Wild soos sebra, koedoe, impala, eland, gemsbok, blesbok en vlakvarke kan gewaar word by die lodge. Parkeerplek is beskikbaar.

'n Venue vir troues, reünies en konferensies is beskikbaar op die perseel. Die lodge het 'n kapel met sitplek vir 120 gaste en spyseniering vir die onthaal kan ook gereël word. Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Intulo Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za