Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Invite Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theronstraat 44, SE.2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Invite Guest House bied selfsorgverblyf en semi-selfsorgverblyf in die rustige woonbuurt, Vanderbijlpark, in Gauteng. Die gastehuis word omring deur winkelsentrums en restaurante wat net om die draai is.

Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie, TV met DStv-hotelpakket privaat ingang, patio en veilige parkeerplek naby die eenhede. Gratis WiFi is in alle kamers beskikbaar, asook plafonwaaiers of lugversorging.

Gaste kan die groot swembad en braaigeriewe op die perseel benut. Veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-geslotekringtelevisie word voorsien.

Die Vaalrivier, Vaaldam, Emerald Casino, Stonehaven on Vaal, die Vaal Universiteit van Tegnologie en die Noordwes-Universiteit is net 'n klipgooi vanaf die gastehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Invite Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Danie Theronstraat 44, SE.2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Invite Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theronstraat 44, SE.2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e1fecd72c3cf681723a9c3027371bb1f386a93806aa8324cda5ce6460de4142890d7ed20a2b7081946578b94f9174b8a7c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 44 Danie Theron Street SE.2 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.731477992066 27.845940157804