LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inyadu Lodge | LekkeSlaap
+20

Inyadu Lodge

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermaasdrift Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Inyadu Lodge is op 'n plaas buite Viljoenskroon geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is.

Verblyf word in 4 selfsorg-eenhede met slaapplek het vir 6 gebied. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens, asook 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke en linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die lodge bied verskeie doendinge, insluitend 'n swembad, minigholfbaan, vlugbalbaan, jukskeibaan, wildritte, voëlkyk en visvang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Inyadu Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vermaasdrift Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Gaste dink Inyadu Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermaasdrift Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfRADpsHHEPlQlDjHOzeTDuUcOfHNVSrCBH35Z5pIinRWAbbvej?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Vermaasdrift Farm Viljoenskroon 9520 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.956047839968 26.900098629019
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!