by Inyadu Lodge | LekkeSlaap
+28

Inyadu Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Inyadu Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sarina V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Russtige atmosfeer na 'n lang dag.

Vriendelike ontvangs en topgehalte verblyf.

Rochelle E - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle E
Gesin met klein kinders

Rustig en pragtig.

Goeie en vriendelike diens van eienaar. Pragtige plek wat stil is. Ons het dit baie geniet.

Mark P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Gesin met tieners

Totale rustigheid.

Plek is goed versorg en netjies. Chalets bied alles wat ons nodig gehad het. Heerlike boma onder dak vir saam braai en laat kuiers om die vuur. Lekker visvangplek by rivier. Die grondpad na die plaas toe, het seksies met dik sand, maar familie met lae motor kon deur kom.

Arthur P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur P
Gesin met tieners

Very enjoyable.

This was my second stay and will do so again.

Anette F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette F
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek van die stadslewe!

Inyadu Lodge is 'n heerlike wegbreek in 'n pragtige ligging! Die verblyf is uiters netjies en modern. Ons het luilekker dae onder die koeltebome spandeer terwyl die kinders putt-putt en jukskei gespeel het, of afgekoel het in die swembad. Die mak diere wat heel dag om ons te sien was het die dae net soveel meer rustig gemaak. Ek kan Inyadu Lodge met graagte aanbeveel vir diegene wat 'n wegbreek van die gejaag van elke dag soek. Hier vind mens vrede en kan mens se siel vir 'n slag rus.

Jaco E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E
Saam met vriende

Whow. Baie lekker gewees.

Was baie lekker. Op 'n gedeelte van 'n plaas en die mense was elke dag daar om seker te maak alles is in orde. Beplan klaar weer trip daarnatoe. Visvang-area bietjie van 'n challenge maar mooi visse gevang.

Hester S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Gesin met tieners

Fantastic.

It's was fantastic, great, relaxed and had fun. Lovely people.

Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermaasdrift Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfRADpsHHEPlQlDjHOzeTDuUcOfHNVSrCBH35Z5pIinRWAbbvej?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500, nou Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Vermaasdrift Farm Viljoenskroon 9520 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.956047839968 26.900098629019
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem