Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyameko BnB

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lochnerweg 46, Mnandi, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Inyameko BnB is op 'n kleinhoewe in Centurion geleë en bied bekostigbare, basiese verblyf, ideaal vir reisigers wat 'n plek nodig het om hul koppe neer te lê.

Verblyf kan bespreek word in The White Room en The Pool Room, wat in die hoofhuis is, verblyf is ook beskikbaar in dei Lapa Units of opgeknapte stalle.

The White Room het DStv, 'n volledige badkamer het 'n kombuisie. Dit het 'n privaat ingang en sy eie braai-area. The Pool Room is ’n byvoegsel van die The White Room en kan vir addisionele kinders of ’n addisionele paartjie bespreek word.

The Lapas is grasdak-eenhede wat rug aan rug staan en het ’n leefarea en privaat braai-area. Hulle het ook kombuisies, stortkamers en sekere DStv-kanale.

Die Stalle is klein, kompak en kleurvol met kombuisies en ’n kompakte stortkamer. Daar is geen TV's in die stalle nie.

The Hide is apart van die ander eenhede langs 'n dammetjie. Dié kleurvolle eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank in die oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kamer lei na ’n klein dek met 'n uitsig oor die dam.

Daar is 'n kuierarea by die lapa by die dam aan die onderkant van die plot en dis ideaal vir 'n kombuistee, ooievaarstee en byeenkomste.

Al die eenhede, behalwe die Hide, word via die agterplaas bereik en daar is parkeerplek. Daar is honde op die perseel, maar moet hulle asb. nie voer nie, want hulle sal 'n oorlas van hulself maak. Toegang tot Inyameko BnB word deur 'n afstandbeheerde hek verkry en strale word in die aande geaktiveer wat verbind is aan 'n sekuriteitsmaatskappy. Daar is altyd ten minste een personeellid aan diens.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 105 resensies vir Inyameko BnB
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Lochnerweg 46, Mnandi, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Inyameko BnB het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lochnerweg 46, Mnandi, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NTBlNTEyLWM5MWQtNDgxYS1iNjI5LTk0Njk5ZGI4N2IwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 46 Lochner Road Mnandi 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.894859 28.075937