Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyoni Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kali Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Inyoni Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Penny R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny R
Saam met vriende

Very pleasant and a definite return trip in the future.

The stay was pleasant, regardless of the weather. The only comment would be to ensure more signage from the highway to the venue as Waze and Google Maps did not find the place successfully, but the shop in the area guided us and we found the venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Lodge se terugvoer

Thanks for this information. I will make sure that the different agents have directions. Unfortunately, Google often takes the shortest route, which is a 4x4 track. I have written endlessly to Google Maps about it. So anyone reading this, do not go via Pearly Beach but via Die Dam to Wolvengat.

Inyoni Lodge
Shannon D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

An incredibly restful, blissful stay at Inyoni Lodge.

Kali was super kind, and upgraded us to the Owls Nest for a few nights. The Owl's nest was incredible beyond. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroli B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroli B

Absoluut ongelooflik.

Dit was die perfekte plek vir 'n groot groep vriende. Die natuur is beelskoon, die miniatuur ponies is 'n fees en ons almal het ongelooflik lekker gekuier. Al die geriewe was wonderlik gewees. Beste manier om die nuwe jaar te begin, dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and peaceful. Just what we were after!

Beautiful, secluded setting with a friendly and attentive staff team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk N
Gesin met klein kinders

Boheemse verblyf in 'n boomhuis met genoegsame spasie en moderne toerusting.

Die eiendom is prentjiemooi en bied lieflike wandelroetes. Hoewel die verblyf netjies, skoon en gerieflik is, sou meer handdoeke welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond A
Gesin met tieners

Die plek was fantasties.

Die grondpad was die enigste nadeel vir my Duitse motor. Maar toe ons stop was ons aangenaam verras en die grondpad was die moeite werd. Een tip, vat genoeg kos saam, want die naaste dorp is bietjie ver vanaf die plaas. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlé S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlé S
Saam met vriende

Wonderful farm and great for family and friend trips.

Lovely stay, accommodation is great value for money. Friendly animals and great amenities! Stunning venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisabeth B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and refreshing.

It's very quiet. Neat, accommodating and friendly staff. Beautiful and very green. Only travelling on gravel road was not the most pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elfreda K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfreda K
Gesin met tieners

'n Moet indien jy wil wegbreek van die stad se gewoel.

Die ligging is pragtig, die huis was baie netjies en skoon en dit was baie lekker om wakker gemaak te word deur die verskillende dieregeluide op die plaas. Ons het heerlik gekuier - die huis was ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Dit is baie rustig en so lekker om te kyk hoe die voëltjies reg buite die vensters bou aan hulle nessies. Ons sou nie omgee om 'n bietjie langer te kon vertoef nie, maar ons sal definitief weer 'n draai daar maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chereen W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chereen W
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek met familie.

Ons het 'n heerlike naweek gehad met die familie! Cali en haar span het behoorlik gesorg dat ons gemaklik is en dat die kinders ten volle besig gehou was met die plaaslewe, perde en skape. Daar is 'n goed toegeruste kombuis en baie gemaklike beddens en mooi badkamers. Definitief 'n plek waarna ons terug sal gaan en perfekte spot om heeltemal uit te boek vir 'n spesiale geleentheid of verjaarsdag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R317, Hebron Plaas, Wolvengat, 6859, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsEpbX9V4qAIgzMRDmlJhTc3l24Gk54DMgwEEZ1cR08xpnVMlnq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Off the R317 Hebron Farm 6859 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.673911559605 19.682950973511
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem