Paradise Beach Akkommodasie by IParadesi | LekkeSlaap
+20

IParadesi

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Labuschagnestraat 8, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

iParadesi bied gerieflike gastehuisverblyf in die rustige Paradise Beach, sowat 7,1 km vanaf Jeffreysbaai. Hierdie lieflike gastehuis is op die strand en bied asemrowende see-uitsigte. Die eiendom spog met 'n privaat paadjie na die strand en 'n swembad waarvan gaste gebruik kan maak.

Verblyf word gebied in 'n gastekamer met 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel, 'n spieël, kas, bedkassies met lampies en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is en binne- en buite braaigeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en 'n pooltafel.

Die ligging bied maklike toegang tot verskeie gunsteling plekke om te trou soos Lombardini en die Rose Barn. Die Fountains Mall is 9,8 km weg en St Francisbaai is net 20 km weg. Port Elizabeth is 84,8 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Labuschagnestraat 8, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Labuschagnestraat 8, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO3VxXZ6l85k0ORUJ0CZKh44628qqVtF4DJkVdflzrHvzdp3uYW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 8 Labuschagne Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.097994231334 24.894571317791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za