LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Irene - Rockdale Cottage | LekkeSlaap
+9

Irene - Rockdale Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansenlaan 2, Irene, Centurion, 0062, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 895 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Rockdale Cottage is in die oulike historiese dorpie, Irene, in Centurion geleë. Die kothuis is ideaal vir paartjies of sakereisigers.

Die kothuis is met plaaslike klip gebou en die vloer is van herwonne Oregonhout. Die solderarea is ingerig met 'n lessenaar en 'n stoel, 'n dubbelbed, koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die onderste kombuisarea het 'n kombuis, sitkamerarea en badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Rockdale Cottage het sy eie privaat tuin en veilige ingang met 'n elektriese skuifhek.

Die eiendom is naby die N1-hoofweg geleë en bied maklike toegang tot Pretoria, Midrand, Johannesburg en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Irene het sy eie melkplaas waar jy daagliks vars melk kan koop en die plaasatmosfeer in die middel van die stad kan geniet. Dit is 'n omheinde gemeenskap met sekuriteit wat die area 24 uur 'n dag patrolleer.

Slaapplek

’n Bespreking by Irene - Rockdale Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Irene - Rockdale Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jansenlaan 2, Irene, Centurion, 0062, Gauteng
  • Gaste dink Irene - Rockdale Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Irene Centurion Gauteng
Vanaf R1 895
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 895
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansenlaan 2, Irene, Centurion, 0062, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NTk4Mzk2LWJmMGQtNDA3My1hYTk5LTYyNTZmMzRiNDA5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 895  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 2 Jansen Lane Irene 0062 Gauteng 086 999 0018 10:00-22:00 10:00 -25.874724110133 28.222669959068
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!