Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irene Boomhuis

Irene Boomhuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kom ontspan in die luukse Irene boomhuis. Die stylvolle eenheid is in ‘n veiligheids-area in ‘n stil boomryke area. Die eenheid het ‘n aparte ingang met sy eie groot private stoep wat uitkyk oor ‘n prachtige Witstinkhoutboom, tuin en golfbaan. Die eenheid het ‘n en-suite badkamer. Daar is ‘n dubbelbed en enkelbed in die kamer, ‘n ekstra matras kan ook verskaf word op aanvraag. Daar is nie ‘n kombuis nie, maar wel ‘n yskas vir die gas se gerief. Kom skop u skoene uit en ontspan.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesbuck Ridge 4, Irene, 0062, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb23d9fea26928841b0dd06d21b81c3b90e6108e85e01d7cc62efcb5ff0d985dd960a864a6aff6eadedca867dc4b4de8592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Blesbuck Ridge Irene 0062 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.879254620109 28.21964217791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem