Irene Se Tuinwoonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Irene Se Tuinwoonstel is in 'n veilige buurt op die eienaar se perseel in Pretoria. Die instansie is sentraal geleë, slegs 4 km van die Sun Arena by Time Square Casino, 2 km van Kloof Hospitaal en 10 km van die Wilgers-mediesesentrums af geleë.

Dié eenslaapkamer-tuinkothuis bied slaapplek aan 5 gaste en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n stoofplaat, 'n mikrogolf en 'n ketel. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad op die perseel en die tuin het 'n speelarea vir kinders.

Pretoria bied verskeie doendinge soos die Rietvleidam, eet by die verskeie restaurante en inkopies doen by een van die vele winkelsentrums in Menlyn en Woodlands.

Slaapplek

'n Bespreking by Irene Se Tuinwoonstel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Irene Se Tuinwoonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za