Constantiapark Akkommodasie by Irene Se Tuinwoonstel | LekkeSlaap
+15

Irene Se Tuinwoonstel

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Irene Se Tuinwoonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Flip P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip P
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike gasheer/vrou.

Ons het 'n vertoning by die Sun Arena gaan kyk en Irene se tuinwoonstel was perfek geleë vir oornag-akkommodasie.

Anriëtte D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriëtte D
Gesin met tieners

Silwerskoon en netjies.

Dierbare gasvrou. Ons het lekker gebly.

Irene Se Tuinwoonstel's terugvoer

Anriëtte, ek is bly jy en jou gesin het die oorslaap hier in my tuinwoonstel geniet.
Julle was maklik om te huisves. Het gesê hoe julle gaan kom en gaan, was baie vriendelik en belangstellend. Julle het die tuinwoonstel netjies gehou en gelos.
Ek kan julle vir enige ander gastehuis aanbeveel en julle is enige tyd welkom om in die toekoms weer hier tuis te gaan!

Irene Se Tuinwoonstel
Nico D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Gesin met klein kinders

Was net 'n plesier. Alles was netjies en skoon.

Sal vir enige iemand aanbeveel wat met hulle kinders moet oorslaap in Pretoria. Kan geen fout vind nie. Gaan vir seker weer daar bly.

Irene Se Tuinwoonstel's terugvoer

Nico en gesin is baie vriendelik voel soos familie wat kom kuier. Hulle is super skoon.en netjies en enige tyd weer welkom. Ek kan hulle ook enige tyd aanbeveel.

Irene Se Tuinwoonstel
Collee N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collee N
Saam met vriende

The place is beautiful.

The place is very beautiful and the owners are very kind we enjoyed ourselves. Thank you.

Irene Se Tuinwoonstel's terugvoer

Colleen and friends, I'm glad you enjoyed your stay! Hope you enjoyed the show for which you came to Pretoria.
You left my cottage so tidy thank you.
You are welcome back any time and I can refer you to any host.
Irene

Irene Se Tuinwoonstel
Nico D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Gesin met klein kinders

Veilig, privaat, skoon, stil en vriendelik.

Baie skoon, netjjiese woonstel. Sentraal geleë naby al die snelweë. Sal vir seker weer daar bly.

Irene Se Tuinwoonstel's terugvoer

Nico was maklik om te huisves.
Ek het hom na hulle weg is, gebel en gekomplimenteer met hulle netheid. Hier het nog niemand voorheen tuisgegaan wat deurentyd die woonstel so netjies gehou het nie! Hulle het hulle planne van kom en gaan gedeel wat dit vir my ook maklik gemaak het. Hulle was vriendelik. Ek kan hulle enige tyd aanbeveel en hulle is enige tyd welkom om weer hier tuis te gaan
Irene

Irene Se Tuinwoonstel
Amalea A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amalea A
Gesin met tieners

Vriendelik, gerieflik en skoon.

Baie rustige en stil buurt. Mooi tuin. Gerieflike kombuis en eetruimte, genoeg sitplek. Ruim, netjiese hoofslaapkamer.

Irene Se Tuinwoonstel's terugvoer

Hallo Amalea
Dit was 'n voorreg en lekker om vir julle te kon huisves. Julle was vriendelik, bedagsaam deur julle program met my te deel en julle het die woonstel netjies gelos.
Ek kan julle aanbeveel by enige ander gastehuise en julle is enige tyd welkom om weer hier tuis te gaan!

Irene Se Tuinwoonstel
Vanaf R900
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerard Marais-straat 601, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlN7U5cVslNUnX3wu9JYUNbQkQAFwd8Y5EstwxnZOlnp8q2cyly?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 5 persone) 6 5 1 5 601 Gerard Marais Street Constantia Park 0010 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.811179 28.274621
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za