Irene View Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Irene View Apartment bied gerieflike verblyf in ’n tweeslaapkamer-woonstel op ’n residensiële perseel in die Irene Glen Privaat Landgoed, 5,8 km vanaf Irene Village Mall en die Route 21 Business Park. Die woonstel bied ’n uitsig oor Irene en die omliggende areas, en is ideaal vir die sakereisigers wat 'n rustige werksomgewing soek.

Die woonstel is langs die swembaddek en het ’n aparte ingang via trappe met maklike toegang tot die swembad- en braai-area. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n lessenaar en 'n kroeg. Die woonstel het ’n slim-TV, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die landgoed is veilig met streng toegangsbeheer. Professionele sekuriteitswagte patrolleer die strate en area, te voet en in gholfkarretjies.

Binne 'n paar km is verskeie besienswaardighede, insluitend Irene Village Mall, Irene Farm, Irene Golf and Country Club en South Downs.

Slaapplek

'n Bespreking by Irene View Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Minikroeg
  •  Mandjie met Peuselhappies
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Irene View Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za