LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Iron Works Apartment | LekkeSlaap
+15

Iron Works Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Iron Works, Ravenscraigweg 2, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Iron Works Apartment is in 'n industriële styl gebou in Woodstock en bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle eenslaapkamerwoonstel.

Dié ruim en kontemporêre woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf. Daar is 'n TV in die sitkamer en daar is WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig.

Die Ironworks-ontwikkeling is in 'n nuwe, ontwikkelende buurt met modieuse koffiewinkels, vegetariese eetplekke en galerye in ou fabrieke wat oortrek is met helder muurskilderye. Daar is publieke vervoer, die MyCiTi Bus, beskikbaar of gaste kan van taxidienste soos Uber of Bolt gebruik maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Iron Works Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • The Iron Works, Ravenscraigweg 2, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Iron Works, Ravenscraigweg 2, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA767f7ed3e8232f7965c6b3339960611f4500cba2f8e7b15f7dc22b8080453c0e27c82feb15202b89f1bdb76c9112353797ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) The Iron Works 2 Ravenscraig Road 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -33.92847389791 18.44347717791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!