Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ironwood Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Ironwood Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nicole F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F

Great hosts, comfortable, convenient and great value for money.

We loved our stay at Ironwood Lodge. Homely, comfortable, great service. Hosts are super friendly and exceptional. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ironwood Lodge se terugvoer

Hi Nicole
Thanks for the great review. It was lovely meeting you and your family, and it was a pleasure having such wonderful, appreciative guests.
Kind regards,
Caron

Ironwood Lodge
Robert H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H
Saam met vriende

We had a wonderful stay.

Roads were terrible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ironwood Lodge se terugvoer

Hi Robert,
I'm so pleased you enjoyed your stay. It was lovely meeting you. Yes we completely agree, our roads are terrible. Its an embarrassment and unfortunately we don't know when the the municipality will attend to our complaints.
Kind regards,
Caron

Ironwood Lodge
Renier C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C
Saam met vriende

Rustigheid in oorvloed.

Wonderlike vriendelike gasvrou. Het ons so welkom laat voel tydens moeilike omstandighede na Natal vloede. Hulle water was af maar sy het water uit hulle tenks verskaf. Sy het selfs ekstra eenheid vir ons gegee teen geen ekstra koste. En 'n wonderlike ontbyt ingesluit. Jy kan nie beter. Vars vrugte en heerlike koffie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ironwood Lodge se terugvoer

Baie dankie Renier vir die wonderlike terugvoering. Dit was a plesier.

Ironwood Lodge
Nicolle V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker gebly! Baie tuis gevoel.

Bitter vriendlik, baie veilig en skoon! Ons sal definitely weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ironwood Lodge se terugvoer

Hi Nicolle,
Many thanks for the great review. It was lovely having you, we hope to see you again soon.
Kind regards,
Caron

Ironwood Lodge
Desiree M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree M
Enkelreisiger

Ek het heerlik gerus by Ironwood Lodge. Al was dit 'peak season' rondom Kersfees, was dit rustig en die strand voor die lodge was nie vol mense nie. Caron is 'n wonderlike gasvrou wat moeite doen om mens welkom en gemaklik te laat voel.

Ek het 5 heerlike, rustige dae spandeer by Ironwood Lodge. Pennington is 'n mooi dorpie wat nie oorvloei was met vakansiegangers nie. Die ontbyt was elke more vars en lekker. Ironwood Lodge is loopafstand van die see af en die uitsig is baie mooi. Mens voel 'tuis' weg van die huis af. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ironwood Lodge se terugvoer

Baie dankie Desiree vir die mooi terugvoering.

Ironwood Lodge
Eugene N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

We enjoyed our stay so much that we wished we had booked for more days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nombuso S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuso S
Saam met vriende

Lovely place. Indeed.

Thank you so much for accommodating us, everything was lovely. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ironwood Lodge se terugvoer

Pleasure Nombuso, we hope to see you again.
Kind regards,
Caron

Ironwood Lodge
Carrol E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrol E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely relaxing break!

Caron was so helpful and made us feel very welcome! The breakfasts were amazing. It is very close to the beach, in addition to having a lovely pool to use.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ironwood Lodge se terugvoer

Hi Carrol, many thanks for the amazing review. We thoroughly enjoyed having you.
Kind regards, Caron.

Ironwood Lodge
Anita F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Besigheidsreis

Pragtige plek en goed geleë.

Ontbyt was heerlik en kamers pragtig. Baie mooi uitsig. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ironwood Lodge se terugvoer

Baie dankie Anita vir die mooi terugvoering

Ironwood Lodge
Jacqui G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui G
Besigheidsreis

Skoon, netjies en goeie ontbyt.

Goeie ligging en mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ironwood Lodge se terugvoer

Baie dankie Jacqui

Ironwood Lodge
Rika B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika B
Gesin met klein kinders

Ons het die verblyf geniet.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ironwood Lodge se terugvoer

Baie dankie, Rika.

Ironwood Lodge
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Figtree-laan 7, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEWJTejEcxWK4gcQbgFSq1AwQZOcYU7mfCkVk6rvlovTqb6vPT0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 7 Figtree Lane Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -30.3805407 30.6989749