Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ironwood Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Figtree-laan 7, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ironwood Lodge bied ontspanne verblyf en vriendelike en opregte gasvryheid. Dié lodge is loopafstand vanaf die strand en is in Pennington, wat 45 minute suid van Durban is geleë. Daar is pragtige see-uitsigte.

Ironwood Lodge sal enige gas laat welkom voel in 1 van die 9 en suite-kamers. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Gaste kan die see-uitsig vanaf die privaat terras op die boonste verdieping of die patio en tuin op die onderste verdieping geniet. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Verblyf word op 'n B&B-basis gebied. Aandete is op versoek beskikbaar.

'n Weber-braai word aan gaste voorsien en daar is addisionele braaigeriewe by die swembad. Ironwood Lodge bied konferensiegeriewe en is die ideale plek vir 'n troue of funksie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Ironwood Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Caron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 4

Ligging

  • Figtree-laan 7, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ironwood Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Figtree-laan 7, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEWJTejEcxWK4gcQbgFSq1AwQZOcYU7mfCkVk6rvlovTqb6vPT0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 7 Figtree Lane Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -30.3805407 30.6989749
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem