LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ironworks 801 | LekkeSlaap
+8

Ironworks 801

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ravenscraig-weg, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 599 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ironworks 801 is 'n selfsorgwoonstel in Woodstock wat verblyf aan 4 gaste bied en is ideaal vir sakereisigers, paartjies of vriende wat in die Kaap kom kuier.

Hierdie woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea wat na 'n balkon lei. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het ondervloerverhitting, 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die moderne kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet.

Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met Netflix en WiFi ontspan, of op die balkon die uitsig oor die omgewing bewonder. Let asb. dat rook in die woonstel verbode is.

Daar is gratis parkeerplek in 'n motorhuis en die gebou het toegangsbeheer. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Ironworks 801 is net 5 km vanaf verskeie winkels, restaurante en hospitale, en net 6 km vanaf die V&A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Ironworks 801 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ravenscraig-weg, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 599
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 599
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ravenscraig-weg, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aac257782a1ff07494896ed84338531909a988520ae9ab3edcae3a553851328d3e8eaa301d73dbbd257af0fd3b4688208bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 599  per nag (plek vir 4) Ravenscraig Road Woodstock 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.928481402917 18.443502187729
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!