Isenzo Accommodation and Tours

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Isenzo Accommodation and Tours is 'n vakansie-gastehuis in die Wild Fig-Landgoed. Die landgoed is ideaal geleë, ongeveer 15 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, en 17 km vanaf Nelspruit sentraal.

Dié vakansiehuis beskik oor 5 slaapkamer met en suite-badkamers. Elke kamer het 2 ekstra-lengte enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n staande waaier. Die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die kombuis is toegerus met basiese toebehore en 'n eerlikheidskroeg.

Die huis het 2 verandas. Die oopplan-leefarea het 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Hierdie area lei na die eerste veranda met 'n ingeboude braai-area en stoepmeubels wat oor die landgoed uitkyk. Die tweede veranda spog met 'n verhitte plonspoel en 'n hangmat.

Maaltye kan op versoek gereël word teen verskeie pryse. Die eienaars bied ook toere en avontuur doendinge. Die landgoed is die tuiste van verskeie wild soos kameelperde sebras, koedoes, njalas, wildebees, duikers en 'n verskeidenheid voëls.

Slaapplek

'n Bespreking by Isenzo Accommodation and Tours sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Isenzo Accommodation And Tours gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za