Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isimuku Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Isimuku Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sean M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M
Saam met vriende

Great owners, excellent follow and an amazing cottage.

Phenomenal value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Isimuku Cottages se terugvoer

Hi Sean
Thank you so much for the nice and positive feedback- we really appreciate it a lot
It was nice meeting you, and we hope to see you again in the future
Kind Regards
Marthie

Isimuku Cottages
Fanie F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, uitstekend ingerigte plekkie met uitstekende kliëntediens daarby.

Die blyplekkie is werklik goed ingerig met alles wat mens moontlik kan nodig kry. Marthie en Andries is uitstekende gasvrou en gasheer wat ons dadelik laat welkom voel het en hulle is baie besorg oor die gerief van hulle gaste. Die bonus is dat die plekkie so naby die Malelane-hek van die Krugerwildtuin is. Ek beveel Isimuku Cottages met graagte aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Isimuku Cottages se terugvoer

Baie dankie Connie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Ons is bly julle het dit geniet hier, en dit was n voorreg om julle te kon ontmoet.

Groete
Andries en Marthie

Isimuku Cottages
Nico Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier, en sal graag volgende keer vir seker langer hier bly.

Vriendelike gashere, weldeurdagte geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Isimuku Cottages se terugvoer

Dankie Nico vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Bly julle het die kort tydjie geniet.
Groete
Marthie

Isimuku Cottages
Martin L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility close to Kruger National Park.

Marthie and Andries created a little heaven for birds in a beautiful styled environment! Recently renovated and fully equipped rooms just 4km to the Malelane Gate to enter Kruger National Park. We can highly recommend to stay here!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Isimuku Cottages se terugvoer

Hi Martin,

Thank you so much for the beautiful feedback and rating.
We really enjoyed hosting you and Katharina
Was a real privilege to have met you.
Kind Regards
Andries and Marthue

Isimuku Cottages
Gert (basie) V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert (basie) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and the host's are very friendly.

Will recommend Isimuku Cottages to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Isimuku Cottages se terugvoer

Baie dankie Basie, ons waardeer julle positiewe terugvoering.
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Groete
Die Botha's
Isimuku

Isimuku Cottages
Pieter K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring en n definitiewe aanbeveling vir toeriste wat die Kruger park will besoek

Baie gelukkig met ons verblyf by die lodge. Eienaars is gasvry en kamer is goed uitgelê .wat al die selfsorg fasiliteite wat mense sou benodig. Die kothuis is geleë 10 minute van Malelaan hek en 45 min vanaf Krokkedil brug. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melodie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melodie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, beautiful fully equipped unit very close to the Malelane gate.

We were warmly received into this beautiful furnished unit. The unit is equipped with everything you need, including a very comfortable bed and air conditioning and it is 100% set up for self catering. It is a home away from home, very quiet and relaxing setting. There are clever designs used to make the space very functional with beautiful wood finishes. We had easy access to communicate with the hosts at any time. The owners were very friendly and attentive to our needs. We will definitely be staying here again in future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik, pragtig en ten volle toegeruste eenheid naby die Malelane-hek.

We were warmly received into this beautifully furnished unit. The unit is equipped with everything you need, including a very comfortable bed and air conditioning and it is 100% set up for self catering. It is a home away from home, very quiet and relaxing setting. There are clever designs used to make the space very functional with beautiful wood finishes. We had easy access to communicate with the hosts at any time. The owners were very friendly and attentive to our needs. We will definitely be staying here again in future.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit terdeë geniet. Uitstekende akkommodasie.

Isimuku Cottages het alles wat jou hart begeer. Die Bothas het dit met keur en trots gedoen. Ons het dit al reeds aanbeveel en ons sal as ons weer Malelane toe gaan, gewis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16db49f98ef511193915a3f8b2e492124b5e656fd985683f60a178030484daeca4a3a3a9c9cdd4b1e879d1ce98e3805a34f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.469268458568 31.554099658528