Grahamstad Akkommodasie by Isiqalo | LekkeSlaap
+19

Isiqalo

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orsmond Terrace 3, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Isiqalo bied B&B-kamers of bloot verblyf op bed en ontbyt-basis. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplekkie op pad na verskeie geriewe in en om die dorp.

Verblyf word aangebied in 7 kamers. Hierdie kamers het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, en bied toegang tot 'n privaat of en suite-badkamer. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander geriewe.

Ontbyt en ander etes kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis het ook gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Isiqalo is net 'n paar minute se ry vanaf Rhodes Universiteit, die Market Square-sentrum, museums, Grahamstad Stadsaal en ander geriewe in die dorp. Indien daar geen elektrisiteit op die dorp is nie, het ons wel ’n kragopwekker en as daar nie water is nie, beskik ons oor ’n Jojo-tenk wat volledig met waterfilters geïnstalleer is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Isiqalo
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Orsmond Terrace 3, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Isiqalo het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orsmond Terrace 3, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNTI4MDgwLWZiNDktNGVhNy05MzRlLWZlMWI5OTk0YTQwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 3 Orsmond Terrace Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.308598 26.539065
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za