Isitolo Beach Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Isitolo Beach Lodge is 'n lieflike vakansiehuis langs die see in Blythedale Beach, 'n ongerepte toevlugsoord met wit sandstrande, subtropiese plantegroei en warm seewater. Dié area is ideaal vir watersport.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 3 kamers het dubbelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers en pragtige see-uitsigte.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en basiese kookgerei. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n pooltafel. Die groot tuin het 'n swembad en 'n uitsig oor die see. Daar is braaigeriewe op die stoep en veilige parkeerplek.

Die huis bied direkte toegang tot die strand waar gaste kan swem, branderplankry, jetski en visvang.

Slaapplek

'n Bespreking by Isitolo Beach Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Isitolo Beach Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 475 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za