Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 149

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Island Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
John T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T
Gesin met tieners

The best establishment of its type I have ever stayed in.

From booking and communication to on-property facilities, this is without a doubt the best that I have experienced ever, anywhere. Power outage issues due to load shedding are thoughtful and successfully mitigated without the need to change anything or worry about it. Even the TV and internet still work during load shedding. The kitchen is fitted with everything needed, including spices. Every little detail is catered for, from mosquito repellent to soap for the washing machine. In its price class, I have recently stayed at 5-star boutique hotels that did not rate as well as this property, in terms of anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Island Beach House se terugvoer

Thank you for your lovely revue, John. We sincerely appreciate it.

Island Beach House
Hayley M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M
Gesin met klein kinders

Lovely family holiday.

We had a lovely stay at the Island Beach House. It is very central. It's a very nice house with everything that you need. We loved having the swimming pool so close.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
A C
Saam met vriende

Great place to stay! Very neat and clean and just a few steps from the beach.

Lovely private garden and easy access to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micardo E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micardo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Island Beach House is fantasties. Dit is netjies, veilig, rustig en die see en swembad is op jou drumpel. Die moderne is huis toegerus met al die basiese noodsaaklikhede en meer. Beveel dit hoog aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johane V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V
Saam met vriende

Fantastiese huis en diens.

Dit was 'n wonderlike plek. Alles was skoon, netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

’n Wonderlike klein plekkie. Skoon, netjies en baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful unit. Attention to detail, felt like home away from home.

Beautiful unit, exactly as seen on website pictures. Very clean, comfortable and safe. Will definitely rent again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V
Saam met vriende

Asemrowende blyplek naby die see.

Ons was heerlik verras met Island Beach House. Die eenheid is wonderlik uitgelê met al die benodighede wat jy sal nodig hê vir 'n vakansie. 2 minute stap van die mooie strand wat die asemrowende uitsig op Tafelberg het. Die eenheid is groot, gemaklik en mooi versier wat bydrae tot 'n rustige seevakansiegevoel. Hierdie plekkie is die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Besigheidsreis

Uitstekende moderne verblyf.

Heerlike ruim 2 slaapkamer eenheid in 'n netjiese kompleks, loop afstand van restaurant en strand. Eenheid is smaakvol gemeubileer, nuut en vars voorkoms. Kombuis is ten volle toegerus, selfs met 'n verskeidenheid van kruie en speserye en kookolie. Ek was aangenaam verras met die hoë standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chandos-keeromstraat 59, Woodbridge Island, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5YmIyNDQwLTEwYTEtNDcxOS05ZGM5LWJmNzQxY2I3MjliMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 59 Chandos Close Woodbridge Island 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.884970733187 18.486993780426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem