We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Island Cottage Luderitz | LekkeSlaap
+22

Island Cottage Luderitz

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 57 resensies vir Island Cottage Luderitz
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Philip V - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met vriende

Heerlike verblyf.

Baie netjies, perfekte ligging en vriendelike gashere.

Adele L - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele L
Enkelreisiger

Gemaklik met mooi uitsig.

Kamer was groot met gemaklike bed en groot badkamer. Balkon met see-uitsig. Kombuis is funksioneel met al die basiese soos eetgerei, yskas, oondjie, maar geen mikrogolf nie. Goed geleë.

Martin G - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G
Gesin met tieners

Luukse verblyf met pragtige see-uitsig.

Vriendelike ontvangs, netjiese skoon eenhede, smaakvol gemeubileer en toegerus met die nodige vir 'n lekker nag of twee se kuier in Luderitz.

Karen M - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met vriende

Lovely location, will come again!

I will be coming again as Namibia is my original home (now in SA). The country is clean, the people are friendly and the scenery is spectacular.

Keith H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith H
Gesin met klein kinders

Baie skoon en vriendelik.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was baie skoon en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was lekker naby aan die plekke wat ons besoek het. Ons het lekker gebly en lekker geslaap en die stort was awesome!

Breganza J - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breganza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

Island Cottage was een van 'n paar plekke wat ons onlangs in gebly het op 'n toer deur die noorde van Suid-Afirka en Namibie. Island Cottage was een van die top plekke op ons roete. Die ligging is perfek, die kamer is besonder netjies en goed toegerus en die uitsig is pragtig. Retha het ons soos ou vriende ontvang en ons werklik laat tuis voel, baie dankie. Ons sal Island Cottage sterk aanbeveel en beslis weer besoek.

Izak V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, skoon kamers, vriendelike mense, hemelse badkamer en stort.

Baie lekker gebly na 'n lang, warm pad. Heerlik gestort en geslaap. Sal julle weer sien.

Andre V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Styl trappe, mooi uitsig, goeie ligging.

Netjies, gerieflik, skoon, goed toegerus, pragtige uitsig. Goeie verblyf om as anker te dien vir verkenning van Luderitz omgewing.

Selomie V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selomie V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en lekker.

Ek sal aanbeveel dat hul dalk lugversorging oorweeg.

Chene J - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir geld.

Baie netjiese plek met vriendelike diens. Ons het regtig baie lekker daar gebly.

Brunhilde L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brunhilde L
Gesin met tieners

Heerlik, ontspanne en kon lekker uitrus.

Island Cottage kyk uit op die see en was daar dus 'n heerlike koel seebriesie. Lieflike "sun downer" op die balkon gedrink. Sou nog net graag die spa ook wou besoek, maar daar was te min tyd. Die gasheer/vrou was ook baie aangenaam en vriendelik.

Maudi V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maudi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens met aktiwiteite.

Die bestuurder het uit haar pad gegaan om vir ons ’n spesiale permit vir Kolmanskop te kry.

Liana V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Eerste besoek aan Luderitz was regtig lekker en positiewe ervaring!

Ons was 3 volwassenes wat 2 nagte oorgebly het in family unit (self-catering). Plek was skoon, netjies, vars, goed toegerus met veilige parkering en lieflike see-uitsig. Reg langs aan is plek waar mens ontbyt kan nuttig. In die unit was daar boek met kaart en alle inligting van plekke om te besoek. Dit het regtig baie handig te pas gekom siende dit ons eerste besoek was. Shark Island bietjie uit die dorp met nuut geboude huise. Ook baie veilig en verfrissend om vandaar te stap.

Jolanda B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige wêreld, sal weer kom kuier, dit was net tekort gewees.

Die plekkie is pragtig sal weer kom kuier. Dit was gerieflik vir ons, net jammer die tyd was te kort gewees.

Nico E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location is excellent. Rooms are comfortable and well-equipped.

The rooms are clean and well-equipped. Chairs inside the room would be a nice feature as the wind blows continuously and sitting outside is a challenge.

Jimmy M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtiging oortref.

Ontvangs en verblyf uitstekend. Kan Island Cottage sterk aanbeveel.

Caro L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caro L

Baie aangenaam. Wonderlike uitsig en vriendelike ontvangs.

Regtig a seëning!

Themba M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba M
Gesin met klein kinders

Value for money.

Neat place with all amenities and a sea view.

Judith G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith G

Mooi ligging, baie netjies en skoon, warm en vriendelike diens.

Ons is hartlik verwelkom en die nodige inligting en kaart verskaf i.v.m. omgewing en restaurante. Die kamer was netjies, skoon en goed gemeubileer met al die nodige.

Amelia M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename gastehuis reg by die see.

'n Baie aangename gastehuis met 'n goeie ligging en gawe, behulpsame personeel.

Pieter S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap in skoon en goed toegeruste eenheid.

Administrasie en ontvangs was professioneel en goed georganiseerd. Eenheid was skoon en goed toegerus. Beddens het baie lekker geslaap. Twee stoele in die eenheid sal voordelig wees wanneer die weer buitekant koud is.

Carmelita P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Carmelita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars is onbedagsaam.

Eienaar het nie gepla om ons te verwittig dat hy geskeduleerde instandhoudingskontrakteurs gehad het wat by stene reg voor die slaapkamerdeur weggehak het nie. My man moes die werkers vra om vas te hou en ons het toe geklee en uitgegaan waar ons die dag wou rus. Daar was geen privaatheid na ons mening nie omdat ons ongelukkig in die kamer op die straat geplaas is. Die eienaars het nie verskoning gekry vir die ongerief van die geraas en bouwerke nie, alhoewel ons dit buite verbygesteek het. Kombuis goed toegerus, maar geen wasbak was skottelgoed wat jy nodig het om die wasbak te gebruik nie. Ons het papierhanddoeke gekoop om skottelgoed te droog. Douche het geen seepskottel nie. Die eienaar se reaksie was dat hy geweet het dat dit gebreek het, weer geen verskoning vir die ongerief nie. Dus, nee, sal nie 'n goeie resensie gee nie - miskien as ons in 'n ander kamer was, maar die kamer op die straat - nee. Mense wat die volgende dag aangekom het, het na ons mening die beter kamer gekry.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Owners are inconsiderate.

Owner did not bother to inform us that he had scheduled maintenance contractors who were chopping away at bricks right in front of the bedroom door. My husband had to ask the workers to hold up and we then dressed and went out where we wished to spend the day resting. There was no privacy in our opinion as we were unfortunately placed in the room on the street. The owners did not apologise for the inconvenience of the noise and building works at all- even though we passed them outside. Kitchen well-equipped but no sink to was dishes you need to use the bathroom basin. We bought paper towels to dry dishes. Shower has no soap dish. The owner's response was that he knew, that it had broken, again no apology for the inconvenience. So, no, will not give a good review- maybe if we had been in another room, but the room on the street - no. People who arrived the next day received the better room in our opinion.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Etienne V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Baie awesome plek. Gasvry, skoon en netjies. Mooi uitsig.

Dawie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verwelkoming van Letitia.

Die plek het ons verwagtinge oortref en is goeie waarde vir jou geld. Daar was bouery aan die gang aan voorkant se muurtjie maar het ons glad nie gepla nie, verbeterings moet ook gedoen word. Sou ons weer daardie kant toe gaan sal ons dit weer gebruik. Dankie vir 'n heerlike ervaring.

Henri J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en uitsig.

Baie vriendelike mense. Baie netjies en skoon verblyf! Sal vir seker weer daar aanklop!

Dillon B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf reg oorkant die see. Dis letterlik net die straat wat tussen jou en die see lê.

Island Cottage is teen die see. Jy kan lekker op die bed lê en vir die see kyk. Die kamers is lekker ruim en dis perfek om te bly wanneer jy in Luderits is. Die dame is baie vriendelik wat ons ontvang het en dadelik voel mens tuis.

Daniël J. P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniël J. P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig.

Goeie ontvangs, sou net graag 'n laken en 'n dubbelbed wou gehad het. Veilig gevoel met wag. Fantastiese uitsig.

Tonnie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tonnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby die shops en tog rustig.

Vriendelike ontvangs. Mooie kamer met wonderlike uitsig op die see. Ons het dit geniet en veilig gevoel.

Simon B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met gasvryheid ontvang, goed geleë, mooi uitsig, net reg vir Lüderitz-verblyf.

Baie gasvry, goed gemeubileer, mooi uitsigte, perfek geleë, baie netjies met goeie diens.

Zonja B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed.

Verblyf en dienslewering was goed.

Erik V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geschikt voor verblijf maar niet als zelfzorg.

Het is een mooi en net verblijf. Uitstekende ligging met zicht op zee. Maar het is niet geschikt als zelfzorg. Er is een mooi terras met tafel om te eten. Maar onbruikbaar als het koud is of winderig. Aan zee dus meestal. Binnen is er een piepkleine eetplek. Ook de keuken is piepklein. De kookplaten staan te hoog. Bij het koken kan men niet in de pan kijken. Een van de kookplaten zit deels onder de kast. Het is voor twee personen. Van alles 2 exemplaren. Dus ook 2 messen. Men moet alles afwassen (opwassen) na elke maaltijd en gebruikt zo te veel water (en dat in een droog land als Namibië). Er is geen zeteltje in het verblijf. Men moet een boek lezen of TV kijken liggend in bed.Toen wij er waren viel de elektriciteit uit. Maar geen kaars of andere verlichting. Enkel de duisternis. Zeer geschikt als men gaat eten op restaurant maar daarvoor gaat men niet naar zelfzorg.

Sadia B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf op Shark Island.

Ons het heerlik tuis gegaan by Island Cottage. Alles wat jy nodig het in goed toegeruste familie woonstel. Skoon, netjies en ideaal geleë om jou kuiertjie in Luderitz onvergeetlik te maak. Die vriendelikste gasheer en gasvrou wat jou ontvang en jou so mooi inlig en aanbevelings maak oor die omgewing. Baie dankie vir jul hartlike, vriendelike verblyf weg van die huis!

Petrus S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik blyplek in Lüderitz.

Puik akkommodasie in Lüderitz - voorwaar aanbeveelbaar.

Jan S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf ervaar.

Skoon en netjiese verblyf met uitsig op baai.

Daniel N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en mooi uitsig.

Goed toegerus en reg langs die see. Parkering nie omhein, maar 'n wag daar in die aand - veilig gevoel. Kamer baie skoon en vriendelike ontvangs.

Peter D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

As per below. Very friendly, efficient reception. Clean, well-equipped, well situated and highly recommended.

Very friendly, warm, informative and helpful reception by the owner. Accommodation very clean, comfortable, well situated and well-equipped with everything one needs to self-cater. Island Cottage is very highly recommended.

Magaretha Cornelia N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magaretha Cornelia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te beknop en die baie trappe 'n probleem.

Ek besef daar is mense wat eiendom verniel, maar die rigiede uiteensetting van die reëls laat mense soos kinders voel. Nie welkom gevoel nie.

Thomas L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas L
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Woonplek baie netjies. Sal weer van plek gebruik maak.

Willem M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem M

Puik, netjiese en luukse verblyf op 'n idilliese ligging met vriendelike, hulpvaardige pesoneel.

Sien sterre.

Marie L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L
Saam met vriende

Baie mooi en gerieflik.

Baie oulike plekkie, fantastiese vakansie-atmosfeer!

Phillip B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip B
Saam met vriende

Die verblyf was baie aangenaam en personeel vriendelik. Miskien 'n bietjie duur?

Sien sterre.

Lowena D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lowena D
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie netjies, skoon en mooi. Baie lekker gebly. Wenk: Monteer spieëls laer. Sommige persone kan dit nie gebruik nie.

Ilza E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza E
Saam met vriende

Awesome.

Die verblyf was 5 ster. Baie dankie vir die gasvryheid.

Marilyn H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn H
Gesin met klein kinders

Gerieflik en netjies.

Goeie waarde vir geld en baie goeie ligging. Gerieflik en netjies.

Willie S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging goed, maar nie as 'n self-catering nie. Dit is net vir die Flamingo Woonstel waar ek gebly het.

Ek weet nie hoe julle keuring doen nie, maar die eenheid waarin ons ingeboek is, is volgens my standaarde nie ‘n selfsorgeenheid nie. Daar is een braaiplek vir al die eenhede (seker 4 na 5 eenhede) en ons moet om die huis stap om te gaan braai. Dit beteken jy moet jou stoele en alles wat jy wil braai en jou drinkgoed soontoe dra, braai en by die huis kom eet. Volgens my is ‘n selfsorgeenheid een wat sy eie braai het sodat ek in privaatheid kan braai. Hier is net borde en koppies en messegoed. Geen skottels of potte waarin jy jou gaargemaakte kos kan sit nie. Die foto op die webtuiste wat wys dat daar ‘n aparte kombuis is, is ook nie vir ons beskikbaar nie. Ons moet skottelgoed in die badkamer was. Hier is ook nie eers ‘n sit/eetkamer nie. Beslis nie vergelykbaar met ander selfsorgeenhede vir dieselfde en selfs minder prys nie, want ek reageer op wat op die webtuiste aangebied is. Beslis nie tevrede hiermee nie. Die veiligheid: Hier is ’n wag, maar daar is geen diefwering voor vensters nie en die kamerdeur en vensters is op die straat – die ingang na die woonstel en kamer is op die straat. Jammer – wil nie kla nie, maar ek is gewoond aan sekere standaarde wat ek nie hier kry nie.

Febe D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Febe D
Gesin met klein kinders

Ons verblyf in Island Cottage was heerlik!

Ons het ons verblyf by Island Cottage op Shark Island baie geniet. Die kamers was skoon en netjies en het alles gehad wat nodig was. Die omgewing is stil en rustig en dit was heerlik om so naby te see te wees. Ongelukkig was daar nie tyd om te braai nie - volgende keer!

Jd M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame diens.

Netjiese, skoon kamer. Vriendelike diens. Geen negatiewe kommentaar.

Andre L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met vriende

Lekker gekuier en lekker uitgerus.

Ek beveel die plek aan om te oornag of selfs om 'n paar dae te bly, die kamers is baie netjies en toegerus met alles wat benodig, regte plek vir 'n goeie nagrus.

Malcomb D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcomb D
Enkelreisiger

Lovely location! Neat and sufficient.

Spent two nights here and absolutely loved it. Somewhat odd not having a soap-dish in the shower but that is nit picking. Lovely place, lovely location. Highly recommended.

Andre J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met vriende

Uitstekende verblyf!

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig oor die baai was fantasties. Die personeel het ons baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. 'n Ekstra trappie by die onderste stoepie sou baie welkom wees.

Janet D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D
Saam met vriende

Die stort en netheid was onverbeterlik.

Island Cottage is die skoonste, beste verblyf wat jy in Luderitz kry. Baie privaat en rustig. Ek beveel dit regtig aan. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Stephan V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Wonderlike uitsig, puik diens en baie skoon en netjies.

Sien sterre.

Albertus D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Albertus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Geieflik en skoon. Pasop vir miere by jou kos.

Herbert S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende ligging. Verblyf luuks en netjies.

Frederik D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik.

Goeie waarde vir geld. Pragtige uitsig. Het lekker gebly.

Jan H T S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H T S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik!

Ons was verras met die pragtige eenheid en fantastiese ligging. Asemrowende uitsigte oor die see. Vind rus vir siel en liggaam. Wonderlike personeel wat baie goed opgelei is. Netjiese eenheid en gereelde dienste en veilige parker plek. Ons het dit baie waardeer dat handdoeke elke dag geruil was. Dorpie is fabelagtig met lekker eetplekke. Voorwaar 'n juweel en ons sal weer gaan. Ons sal ook almal inlig wat nog nie daar was nie!

Valencia C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Valencia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verbyf was "awesome!"

Dis 'n mooi skoon plek. Privaat en net reg vir 'n romantiese wegbreek.

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 810 Shark Island, Lüderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlM2JiODJlLWFiNDYtNDVlZi05OTUxLTQzYjgyZmM4ZGMyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Erf 810 Shark Island Luderitz 0000 Karas 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.637806 15.152253
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem