Island Vibe - The Harbour Masters House
- Kapasiteit: 25 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forststraat 2, Port Elizabeth Central, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Island Vibe - The Harbour Masters House is 'n elegante huis wat bo Fort Frederick uittroon en 'n uitsig oor Gqeberha (Port Elizabeth) se hawe bied. Dit is in die kenmerkende Victoriaanse-styl gebou met geslypte glasvensters, 'n patroonplafon met glansende kandelare en kaggels in bykans al die kamers.
Die slaapkamers is op die boonste verdieping en is modern versier. Die balkon strek reg rondom die huis op altwee verdiepings en bied 'n uitsig oor die hawe en die baai. Die groot, gemeenskaplike area op die onderste verdieping het gemaklike leunstoele en helder kleure wat 'n ontspanne atmosfeer skep waar gaste lekker kan ontspan.
Maaltye word in die eetkamer bedien wat spog met 2 kaggels en 'n lang tafel met sitplek vir 24 gaste. Of Island Vibe 'n spoggerige ete bedien waarvoor gaste kostuums uit 'n bepaalde tydperk moet aantrek, en of hulle 'n meer informele maaltyd bedien, gaste sal heel moontlik 'n paar interessante reisigers met interessante staaltjies ontmoet.
Die huis is in 1901 deur die skatryk handelaar, Mnr. William John Messina gebou en was bekend as die Harbour Master's House aangesien Messina die hawe en sy industrieë basies alles besit het. Hierdie huis is nou opgeknap en tot sy eertydse glorie herstel, met 'n moderne kinkel.
Aangesien dit by Fort Frederick geleë is, is Island Vibe - The Harbour Masters House op Roete 67 geleë. Hierdie roete gedenk die 67 jaar wat Nelson Mandela vir vryheid in Suid-Afrika geveg het herdenk. Daar is kunswerke en erfenisitems langs die roete, en die stad se plekke van geskiedkundige belang is ook langs die roete te sien.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Forststraat 2, Port Elizabeth Central, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) SSB Richmond Hill Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 25 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forststraat 2, Port Elizabeth Central, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom