Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View F2

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Weens Covid -beperkings het die Beheerliggaam 'n reël ingestel dat jongmens-groepe of studente nie toegelaat word nie.

Die kompleks moet stil wees tussen 22:00 en 07:00.

Die ander inwoners moet ten alle tye ingedagte gehou word, dus word harde musiek, partytjies of enige raserige gedrag nie in die kompleks toegelaat nie.

Geen ekstra of dagbesoekers word toegelaat nie.

Daar is nie ekstra parkeerplek in die kompleks nie.

Rook is in die eenheid en gange verbode.

Indien gaste hierdie reëls te verontagsaam, mag hulle gevra word om die perseel te ontruim sonder enige terugbetalings.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0qstyFJWSOhvmaN8q2ECDMklLb7dOi5eZJJHj9TUCCSSOvR8Aw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 1 Visvanger Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.711131089578 18.446134426459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem