Somerstrand Akkommodasie by Island Way Beach House 54 | LekkeSlaap
+17

Island Way Beach House 54

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: SummerSeas 54, Marine-rylaan, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Island Way Beach House 54 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die kus in Somerstrand. Hierdie woonstel is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die strand en ander besienswaardighede.

Dié stylvolle woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die badkamers het 'n stort of bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, mikrogolf, gasstoof en oond.

Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en die leefarea lei na 'n stoep. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand. Veilige onderdakparkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit.

Island Way Beach House 54 is naby verskeie restaurante en winkels. Die eiendom is ook naby die Boardwalk Hotel en Kasino, Humewood Gholfklub, die universiteit en nog vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Island Way Beach House 54 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Island Way Beach House 54
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • SummerSeas 54, Marine-rylaan, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Island Way Beach House 54 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: SummerSeas 54, Marine-rylaan, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MWE3NTFhLWIyNDUtNGM2My05OTg4LTcxODFmNDVjOTE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 SummerSeas 54 Marine Drive 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9865294 25.6718819
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za