Somerstrand Akkommodasie by Island Way Beach House 58 | LekkeSlaap
+13

Island Way Beach House 58

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: SummerSeas 58, Marine-rylaan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Island Way Beach House 58 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks reg langs die strand in Somerstrand. Die woonstel is ideaal vir 6 gaste op soek na 'n gemaklike oorslaapplek naby die strand en ander besienswaardighede.

Die woonstel is smaakvol gemeubileer en het 'n pragtige see-uitsig. Daar is 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, mikrogolf, gasstoof en oond.

Dit sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand. Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Island Way Beach House 58 is naby restaurante, winkels, die Boardwalk Hotel Casino, Humewood Gholfklub, die universiteit en veel meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Island Way Beach House 58 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Island Way Beach House 58
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • SummerSeas 58, Marine-rylaan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Island Way Beach House 58 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: SummerSeas 58, Marine-rylaan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhODMxY2YyLTBlZDgtNDk0Yi04NzVhLWYwZWZlMThlMDhmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 SummerSeas 58 Marine Drive, Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.986730096561 25.671838223934
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za