Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island Way Villa Luxury Accommodation

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir Island Way Villa Luxury Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Lorraine C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lorraine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurstellend.

Na eerste dag moes ons skoon handdoeke aanvra, geen fasiliteite beskikbaar om hare droog te maak nie, items op spyskaart eerste dag beskikbaar en res van verblyf (3 dae) nie beskikbaar nie, geen warm water vir oorblywende 2 dae se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Island Way Villa Luxury Accommodation se terugvoer

Goeiedag Lorraine,

Ek is baie jammer om te hoor van jou ondervinding, ek wil net noem dat die haardroër in een van die laaie was, elke kamer het een.

Wat die skoon handdoeke betref, ons is in 'n geweldige water krisis, en die staf is aangesê dat as die handdoeke opgehang is, dit dan aangeneem word dat julle dit weer wil gebruik, wat wel die geval was en wat op die notas teen die speel dus ook aandui. Julle kon ons asb inkennis gestel het van die warm water kwessie, aangesien ons die volgende dag uitgevind het dat die geyser se element uitgebrand het, wat dus intussen vervang is, en ek vra nederig om verskoning vir die ongerief. Ons het ook elke dag 'n ander menu vir ontbyt maar die staf is aangese om enige ander versoeke aan te pas om die gaste gelukkig te hou.

Ek hoop ons kan volgende keer dit vergoed vir die ongerief.

Tillie

Island Way Villa Luxury Accommodation
Paul F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely the place to stay for small groups when in PE.

Fantastic, spacious room. Wonderful linen and towels. Super breakfast. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Island Way Villa Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you so much, Paul. Hope to see you again in the near future.

Kind regards,
Island Way Villa Luxury Accommodation

Island Way Villa Luxury Accommodation
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartley-weg 2, Parsons Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7S94zzUAM8Pj2LaQ4k8xHPwfeDoL9yw3bPNP6uQTgo5bXbwgIY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 2 Hartley Road Parsons Hill 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.94579984631 25.592957084656