Itaga Seven 19

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Itaga Seven 19 is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in 3 en suite-dubbelkamers en kamers met 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kuierarea is op die boonste verdieping en sluit 'n TV met DStv, 'n pooltafel en tafeltennis in. Die onderste verdieping lei na 'n privaat dek en daar is 'n etenstafel met 8 stoele, 'n boma, braai-area en Weber.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Ontbyt kan binne of op die laer dek genuttig word.

Die lapa het dubbelstorte en 'n toilet. Daar is 'n swembad wat omhein is en parkeerplek is onder 'n grasdak beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Itaga Seven 19 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Itaga Seven 19 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za