Manaba Akkommodasie by Ithaca 28 | LekkeSlaap
+11

Ithaca 28

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres:  St Patrick-straat 1, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ithaca 28 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige-kompleks in Margate. Die kompleks is naby die blouvlag-Lucienstrand en ander trekpleisters in die omgewing.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 'n oopplan-uitleg met slaapplek vir 2. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n aparte badkamer me t'n bad. Langs die bed is die sitkamerarea wat 'n TV met DStv-koppelpunt het. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder, -kabel en -slimkaart saambring. Ongelukkig geen Explora-dekodeerders nie.

Oorkant die sitkamer is die kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see en die dakke. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is in die kompleks beskikbaar.

Die kompleks is naby restaurante, 'n Spar-supermark, en 'n motorrit vanaf ander besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Ithaca 28 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • St Patrick-straat 1, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres:  St Patrick-straat 1, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZYw3aGi6kJt907A0USt6rnom7Z30HuWYfgQkkgT5lGzXbJyaTR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (plek vir 2) 1 St Patrick Street Manaba 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.853612 30.378276
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za