Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ithaca 30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Manaba Kus-weg 3, Eenheid 30 Ithaca, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ithaca 30 is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige Ithaca-oordkompleks. Ithaca is 'n oord met woonstelle wat privaat besit word, in die klein dorpie Manaba tussen Margate en Uvongo. Dit is 150 km suid van Durban aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die oord is net 350 m vanaf Lucien-strand, Manaba se Blouvlagstrand, waar 'n mens kan swem en branderplankry. Daar is ook 'n getypoel en visvangplekke op die rotse. Daar is verskeie winkels, restaurante en kroeë stapafstand vanaf die kompleks.

Dié moderne oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die oopplan-leefarea en -slaaparea het 'n dubbelbed, stapelbed en lugversorging. Die sitarea het 'n klanksisteem en platskerm TV met DStv EasyView. Die badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad wat 'n handstort het.

Die kombuisie het graniettoppe en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus.

Buite is daar 'n privaat onderdakbalkon met 'n lieflike see-uitsig en 'n gasbraai.

Ithaca het 'n privaat swembad slegs vir gaste en gemeenskaplike braaigeriewe aan albei kante van die kompleks. Daar is ook 'n klimraam en 'n trampolien vir die kinders.

'n Onderdakparkeerplek is beskikbaar per eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Ithaca 30 sluit in:

Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Ithaca 30
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Manaba Kus-weg 3, Eenheid 30 Ithaca, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ithaca 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Manaba Kus-weg 3, Eenheid 30 Ithaca, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cddd0f1ae2fa836323b7c8d2838641d894f76a0430d408352a48b3df6621c7bea6a5fd7c4de39b9c8dd4516fec43acd72f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Manaba Beach Road Unit 30 Ithaca 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.853896 30.37818