Ithaca 30

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Ithaca 30
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke, asook vadoeke saambring. Geen handdoeke word voorsien nie.
Gaste moet hul eie gasbottel vir die gasbraai bring.
Die eenheid het 'n TV met DStv Easyview, of jy kan jou eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen vuurwerke, klappers, skaatsplanke of rolskaatse word toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Gaste mag nie op Kersdag of Nuwejaar in- of uitklok nie.

Daar is 'n eenmalige, nie-terugbetaalbare oordfooi van R500. Dit is nie ingesluit by die bogenoemde gekwoteerde prys nie. Dit sal afsonderlik op die faktuur aangedui word.

Breekskade sal afsonderlik gehef word indien dit plaasvind.

Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Deposit is not refundable. If the unit can be re-let, then the deposit will be refunded less a fee for bank charges.

Gaste wat na Ithaca 30 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za