LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ithaca 20 | LekkeSlaap
+18

Ithaca 20

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 550 administrasiefooi per bespreking.

Belasting en Ekstras

Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke en vadoeke saambring. Geen handdoeke word voorsien nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen vuurwerke, klappers, skaatsplanke of rolskaatse word toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Gaste kan nie inklok of uitklok op Kersdag of Nuwejaar nie.

Daar is 'n eenmalige, nie-terugbetaalbare oordfooi van R500. Dit is nie by die kwotasie van die verblyf ingesluit nie en sal op 'n aparte rekening verskyn.

Breekskade sal apart gehef word as dit plaasvind.

Die eenhede word nie skoongemaak nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach-weg 3, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNzllM2M1LTlhZmItNDU4Zi05MDg3LTI2ZDZmYjQ2MTg4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R510  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Manaba Beach Road Manaba 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -30.85389782703 30.378166606152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!