Ithulo Inynga

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ithulo Inynga is op 'n majestueuse heuwel en bied 'n uitsig oor Margate se hoofstrand. Dié huis is ideaal vir gholfspelers en vakansiegangers.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Al die kamers het waaiers en privaat kluise, en bied onbelemmerde see-uitsigte. Daar is 2 enkelbeddens in die groot oopplan-leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n groot patio en 'n houtdek wat oorhang, waar gaste koue drankies kan geniet en walvis- en dolfynkyk geniet. Daar is 'n beskutte braai-area op die patio en veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Ithulo Inynga sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ithulo Inynga gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za