Itongasi Holiday Flat 3
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Maruschka Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 11
Maande gelys 3
Opsomming van Resensie
Izolde G - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was die beste plek ooit, ligging is lekker, naby strand en mense is wonderlik.
Itongasi Holiday Flat 3 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis so lekker om te hoor en te sien ander mense waardeer ons spesiale plekkie. Hoop ons sien julle gou weer.
Eon du Toit
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kinderstrandstraat 1, Itongasi 3, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom